23/05/2026
REVIEW ✨️✨️
"Beste Mooikrans span
Baie dankie vir die profesionaliteit van Mooikrans en die staff tydens Andrew en Carina Curlewis se babatee.
Die mense het die netheid en kwaliteit van die venue waardeer. Die blomme en décor was ook baie mooi.
Baie dankie ook vir jou bydrae tot die sukses van die geleentheid. Ons het baie pret gehad en die mense het almal gesmile gedurende die oggend.
Groete"
/
"Dear Mooikrans team.
Thank you so much for the professionalism of Mooikrans and the staff during Andrew and Carina Curlewis’ baby shower.
The guests truly appreciated the cleanliness and quality of the venue. The flowers and décor were also beautiful.
Thank you as well for your contribution to the success of the event. We had a wonderful time, and everyone was smiling throughout the morning.
Kind regards."
💐