13/07/2026
Is jy reg om iemand spesiaal te ontmoet?
Kom geniet ons Speed Date Night mΓ΄reaand, 14 Julie, by Padstal Hazelwood! π₯β¨
Jy mag dalk net die persoon ontmoet waarna jy al so lank soekβ¦ β€οΈπ
Bring jou goeie humeur, geniet βn lekker aand vol pret, nuwe gesigte en dalk selfs die begin van iets besonders.
π Padstal Hazelwood
π
14 Julie
π Sien jou mΓ΄reaand!