09/08/2025
Goeie mΓ΄re drum en vriende
Soos julle weet is drum onder nuwe Management
Dus sal die page nie meer gebruik word nie
Dankie vir elkeen se ondersteuning oor die tydperk van 10jaar⦠Ons is dankbaar vir elkeen van julle
Gaan follow asb hulle nuwe page Drum and Monkey pub and grill T/A Mallies
Lekker specials en mense !!!
Gaan support hulle !!!! ππππππ