15/06/2026
Vadersdag is om die draai👀
Ons het alles klaar vir jou beplan🤝
Bring al jou mense, bring vir Pappie en kom geniet die dag saam ons😎
Ons kook die shanks al van vroeg af lekker sag🍖
Ons Sien vir julle hier!!!🫵
Bespreek VANDAG!!!
📍Rock @ 88 Lynnwood
Glen Gables Centre Corner Lynnwood Road and, January Masilela Dr, Lynnwood Ridge, Pretoria, 0040