Coyote BAR

Coyote BAR Coyote Bar Bar

24/03/2020

Important message. Due to the new regulations of lock down because of the COVIND-19 outbreak coming into effect on Thursday night Coyote Bar will be closed from 24 March 202 and will be open again on 17 April 2020, unless government changes the date. During this time we would like to thank our continued supporters and wish all a safe and stress free lockdown. Be safe and look after yourselves.

Mense se mans is nie romanties nie? Kom bewys hulle verkeerd Vrydag die 14de Feb wanneer ons juis iets spesiaal doen vir...
08/02/2020

Mense se mans is nie romanties nie? Kom bewys hulle verkeerd Vrydag die 14de Feb wanneer ons juis iets spesiaal doen vir die dames... en mans. Bespreek nou jou tafel om te verhoed dat jy moet staan die hele aand. Whatsapp 0741923173 jou naam en getalle vir bespreking.

Hierdie naweek by Coyote Bar.Vrydag gaan ons die krieket en rugby op die skerm wys gevolg deur Angie met karaoke Vrydag....
06/02/2020

Hierdie naweek by Coyote Bar.
Vrydag gaan ons die krieket en rugby op die skerm wys gevolg deur Angie met karaoke Vrydag. Heerlike rib basket met chips en bbq sous vir slegs R60. Saterdag is rugby so kom kyk die groot wedstryd op ons nuwe skerm. Kom geklee met jou rugby trui en kry n gratis shooter. Vetkoek en mice vir slegs R25 op die dag. na die rugby het ons DJ Zohan.
So kom en maak jouself tuis net by Coyote Bar

Hierdie naweek by Coyote Bar gaan ons weer GROOT gaanVrydag het ons vir Angie en KaraokeSaterdag is DJ Zohan weer aan.Ve...
29/01/2020

Hierdie naweek by Coyote Bar gaan ons weer GROOT gaan
Vrydag het ons vir Angie en Karaoke
Saterdag is DJ Zohan weer aan.
Vele dranks en kos specials.
Sondag is ons kombuis oop en die special vir die dag is
Steak, eiers en chips met uie ringe vir slegs R50.
Kom en ondersteun ons....

Hierdie Saterdag gaan ons gewig verloor op die dansvloer met DJ Zohan. So bring jou vriende en geniet die aand saam ons....
17/01/2020

Hierdie Saterdag gaan ons gewig verloor op die dansvloer met DJ Zohan. So bring jou vriende en geniet die aand saam ons. Die kombuis is oop tot 22:00 so eet en wees gesellig. Vele specials so kom kyk waarvan jy hou.

Hiers nou n yskas net vir daai regmaker sappies. Yskoud en gereed... so kom maak n draai. Die kombuis is ook oop....
04/01/2020

Hiers nou n yskas net vir daai regmaker sappies. Yskoud en gereed... so kom maak n draai. Die kombuis is ook oop....

20/12/2019

Op soek na bar staf 25 en ouer. Vorige ondervinding en verwysings n vereiste. Stuur CV na [email protected]

09/12/2019

Ons Pubstars karaoke semifinaal was een vir die boeke gewees. Veels geluk aan die volgende finaliste
ADELE
GERHARD
LANDA
MARTIE
RYAN
SHANDRI
TJ
Ons finaal vind plaas die Saterdag die 14de Desember vanaf 14:00. Met gas kunstenaars wat ook ons vermaaklikheid gaan gee is dit verseker die plek om te wees. Sien julle almal hier.

Address

512 Van Der Hoff Road Pretoria Gardens
Pretoria
0082

Opening Hours

Monday 10:00 - 22:00
Tuesday 10:00 - 01:00
Wednesday 10:00 - 01:00
Thursday 10:00 - 02:00
Friday 10:00 - 02:00
Saturday 10:00 - 14:00
Sunday 10:00 - 22:00

Telephone

+27741923173

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Coyote BAR posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Coyote BAR:

Share

Category

Coyote Bar

As jy van lekker party en ontspanning hou dan is Coyote Bar die plek vir jou. Lekker mense, lekker kos, bekostigbare drank en baie vermaak. Kom dans op die tafels saam met ons Coyote Girls. Coyote is ‘n plek vir die hele gesin. Kom se gerus hello