Wild Winds Lapa Pub & Grill

Wild Winds Lapa Pub & Grill Wild Winds Lapa Currently under new Management. The new owner has made extensive upgrates to the pro Pub

10/08/2019
02/01/2019

Voorspoedige nuwe jaar aam al ons kliente. Hoop julle het lekker uitgerus en dat die nuwe jaar net goeie tye inhou.

Kom kuier saam ons Saterdag. Kabous gaan ons op ons tone hou. Kom honger en dors.
29/11/2018

Kom kuier saam ons Saterdag. Kabous gaan ons op ons tone hou. Kom honger en dors.

Dis weer skoffel tyd by Wild Winds......kom kuier saam met ons die naweek. Ons het Vrydag aand vir Harry Hond live en Sa...
22/11/2018

Dis weer skoffel tyd by Wild Winds......kom kuier saam met ons die naweek. Ons het Vrydag aand vir Harry Hond live en Saterdag vir Willie live. Ons kombuis sal julle magies vol hou en ons kroeg sal julle dors les.

Ons line-up vir 'n lekker vuur warm naweek. Die twee manne moet julle beslis nie misloop nie. Ons kombuis is oop vir 'n ...
08/11/2018

Ons line-up vir 'n lekker vuur warm naweek. Die twee manne moet julle beslis nie misloop nie. Ons kombuis is oop vir 'n heerlilke T-Bone of Rump steak. Ons het ook lekker burgers en nog meer. Sien julle die naweek.

03/11/2018

Vanaand by Wild Winds, kuier Andre G by ons. Ons kombuis is ook oop en ons bier lekker yskoud.

Oh ja ons gaan kook Vrydag aand, behalwe dat ons Sjef ook kook is ons  bier yskoud en  Willie Jacobs gaan julle op julle...
24/10/2018

Oh ja ons gaan kook Vrydag aand, behalwe dat ons Sjef ook kook is ons bier yskoud en Willie Jacobs gaan julle op julle tone hou. Kom kuier saam ons. Onthou ons het vir Maruis Strydom Saterdag aand, met sy stunning stem. Sien julle daar.

Wow dankie aan al ons awesome kliente, ons het so lekker gekuier gisteraand. PG Taboe dankie vir jou show, jy is great. ...
20/10/2018

Wow dankie aan al ons awesome kliente, ons het so lekker gekuier gisteraand. PG Taboe dankie vir jou show, jy is great. Onthou ons maak bietjie stembande los vanaand saam met Dwayne Van Schalkwyk.......kom kuier saam ons.

19/10/2018

Goeie more julle, net gou bietjie "line-up" vir die naweek. Ons het vanaand vir PG Taboe hier by ons en dan Saterdag kareoke ons weer saam Dwayne. Yskoue bier en ons harde hout specials. Ons kombuis is oop vir julle honger magies. Sien julle daar

14/10/2018

Dis koud buite en ons bier nog kouer. Kom kuier saam ons vandag die koue weer weg. Lekker live musiek en ons werk daai maag spiere saam Big J Lewis. Sien julle daar.

Address

Wild Winds Lapa Van Der Hoff
Pretoria
0182

Opening Hours

Monday 10:00 - 00:00
Tuesday 10:00 - 00:00
Wednesday 10:00 - 00:00
Thursday 10:00 - 00:00
Friday 10:00 - 02:00
Saturday 10:00 - 02:00
Sunday 10:00 - 18:00

Telephone

+27825985810

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wild Winds Lapa Pub & Grill posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category