04/09/2025
Singles Pool kompetisie vanaand by Twisters Mini
Kom neem deel aan die fun 🎱😁
Inskrywings R30 per persoon.
Registrasie om 18h00
Games begin om 19h00.
❗❗❗BRING ASB GELD SAAM VIR DIE INSKRYWINGS ASB ❗❗❗
Daar is buy BACKS
Kom geniet ons Donderdae specials:
Jaffels @ R60🍔
Rump steak
300g @ R90🥩
500g @ R105🥩
Of ons week se special
Stea & Egg served with Chips/Salad
@ R65
❗❗❗WHILE STOCK LAST❗❗❗
Sien julle by Twisters 🌪Mini!!!!