Mistick's Pub

Mistick's Pub Sports bar

30/10/2021
Kom kuier saam ons saterdag aand tot laat. Kerrie en rys + vetkoek en mince beskikbaar. Lekker specials beakikbaar by di...
01/04/2021

Kom kuier saam ons saterdag aand tot laat. Kerrie en rys + vetkoek en mince beskikbaar. Lekker specials beakikbaar by die kroeg

Saints of Mischief se kersdag parkie projek. Da kie vir almal wat bygedra het tot hierdie suksesvolle dag.
10/02/2021

Saints of Mischief se kersdag parkie projek. Da kie vir almal wat bygedra het tot hierdie suksesvolle dag.

Saterdag 13 Feb hou ons n val in die tuin dans. Pryse vir best dressed couple asook best dancing couple.
09/02/2021

Saterdag 13 Feb hou ons n val in die tuin dans. Pryse vir best dressed couple asook best dancing couple.

Vrydag aande lang arm saam met ET. Baie bar specials beskikbaar.
09/02/2021

Vrydag aande lang arm saam met ET. Baie bar specials beskikbaar.

Mistick's wil net graag almal wat gister betrokke was met ons parkie projek hartlik bedank. Sonder julle kon ons nie so ...
26/12/2020

Mistick's wil net graag almal wat gister betrokke was met ons parkie projek hartlik bedank. Sonder julle kon ons nie so n goeie opkoms gehad het nie. Dankie aan Wild Dragons. Saints of Mischief. En Black Thunder vir julle samewerking en bydrae's asook The Crew vir die geskenke wat julle geskenk het. Ons maak volgende jaar weer so. Dankie vir Pieter vir die wartlemoene en Heino vir die varkie se braai. Hy het baie mooi uitgekom. Julle is almal n awesome klomp mense.

21/12/2020

Goeie more aan al ons lojale kliente.. Soos meeste van julle weet is ons oop op kersdag.. Hierdie dag skop af van agt uur die more met die persente wat uitgedeel word vir die minder bevooregte kinders in ons omgewing. Ons het in samewerking van Saints of Mischief asook die Wild Dragons geld ingesamel om sweats pakkies te koop en vertrek 9 uur vanaf die club waar ons dit gaan uitdeel vir die kinders by Wolmer parkie.... Hierdie is n jaarlikse instelling en ek glo dat daar ander clubs ook sal opdaag vir die geleentheid. Daarna gaan ons n varkie op n spit sit by die club en net lekker geseelig verkeur vir die res van die dag. Almal is welkom en daar is geen koste betrokke nie. As jy dalk voel jy wil n bydrae lewer na die parkie pakkies is julle welkom om n donasie te eft na my toe. Rek no 1665913000 Capiteck. Enige ietsie is welkom. Die kinders sal dit waardeur. Ons be oog om 300 pakkies op te maak. So kom geniet die dag saam met ons met lekker mesiek en goeie kos. En natuurlik koue bier. Byvoorbaad dankie.

Kom geniet n aand vol mesiek saam E T. Baie shooter specials en rustige atmosveer
05/11/2020

Kom geniet n aand vol mesiek saam E T. Baie shooter specials en rustige atmosveer

16/10/2020

Ons braai worsbroodjies more... Saterdag 17 oktober. Teen R15 stuk. Kom geniet n yskoue quart bier vir slegs R25. Brandy, whisky en rum specials ook beskikbaar.

Address

734 President Steyn Street Pretoria North
Pretoria
0018

Telephone

+27764593968

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mistick's Pub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category