Christo Louw - Memorial

Christo Louw - Memorial Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Christo Louw - Memorial, Pretoria.

23/02/2022

#2 years ago....I miss your birthday messages....

19/02/2022

DIE HEMEL IS SO VER

*Gisteraand het ek na jou verlang en opgekyk na die mooiste ster.....ek wou na jou toe gaan, maar die Hemel is so ver.....
ek wou weer in jou oe kyk en aan jou raak.......en ek wou vir jou die mooiste liedjies maak........
Ek wou vertel hoe baie ek jou mis.....maar was bang ek steur jou rus.......
ek het Engeltjies hoor sing en skapies hoor bler......ek wou dit met jou kom deel, maar die Hemel is so ver.......
ek wou jou styf vasdruk teen my......en nog n ou drukkie by jou kry......
ek wou jou vertel van my hart se verlange.....maar was bang jy sien die trane op my wange......

Ek het uitgereik na die helderste ster........maar kon nie daaraan raak nie, want die Hemel is so ver........
ek wou seker maak jys gelukkig daar.......en het so lank na die hemel opgestaar......
ek het gewens ek kon jou net sien rondbeweeg.....want my kop is vol vrae en my hart is leeg......
ek het gesoek na iets om die afstand kort te knip, gegryp na die naaste sker.....maar als tevergeefs, want die Hemel is so ver......
ek het ingekropte hartseer wat so diep in my skuil......uit my gebring, en my hart leeg gehuil......

Ek wou regmaak wat ek als in die lewe verbrou het.......en jou vertel dat ek so bittere berou het........
ek wou sommer net met jou praat en jou dood aanvaar......maar al hoe ek dit kan doen, is om na die Hemel op te staar.....
En te soek na die helderste Ster.....want ek het nooit besef die Hemel is so ver.....By Odette Ohlsen

10/02/2022

Enige fotos van Christo sal waardeer word....sit dit asb op die page....

Vaarwel My Vriend, Broer, Kind En Pa.Hierdie Is Ons Afskyd Ontbyt. Ons Se Nie Totsien Nie maar eerder Tot Ons weer Ontmo...
31/12/2021

Vaarwel My Vriend, Broer, Kind En Pa.

Hierdie Is Ons Afskyd Ontbyt. Ons Se Nie Totsien Nie maar eerder Tot Ons weer Ontmoet

Address

Pretoria

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Christo Louw - Memorial posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share