04/11/2026
🗳️🍻 Party mense het klaar hulle kruisie gemaak… en hulle Castle Lite Draught gekry! 😏
Dis hoe ons stemdag by Padstal Lynnwood doen!
Die eerste 100 wat hulle bewys van stemming wys, kry ’n GRATIS Castle Lite Draught. 🍻
So as jy nog nie hier is nie, waarvoor wag jy? Die bier gaan nie homself drink nie! 😂
Net vir die eerste 100. T’s & C’s apply.