30/10/2018
Al ons kliënte en kolegas.. met n swaar hart het ek die week elkeen van julle gegroet... julle het soos familie geword en was nie net kliënte nie maar vriende ook... Ek wil net elkeen hartlik bedank vir julle ondersteuning en vir elke lekker lag en kuier oomblik... sonder julle sou Die Stop nie die sukses gewees het wat hy was nie... Ek wil ook net die personeel wat deer dik en dun saam my gestaan het hartlik bedank vir julle toegewyde en harde werk... van lang ure tot super vroë oggende... julle hande het vir niks verkeerd gestaan nie... Bremilda, Steve , Sandra, en selfs tannie Lanie wat afgetree het... en nie die minste nie Larochelle... Ek gaan julle elkeen baie mis... en ek wens julle groot sterkte toe met julle loopbane vorentoe... weereens baie dankie...
Groete
JACO