Snowflake Potchefstroom

Directions Website Contact the establishment

Snowflake Potchefstroom Great Food, Live Music, Markets, Venue for Functions, Weddings and new product launches. This once a month event is sure to stimulate all the senses.
(274)

Snowflake is ‘n industriële gebou wat dateer uit die 1920’s wat op vindingryke maniere nuwe lewe gekry het as multi-dimensionele kompleks vir alle generasies. Oor die afgelope 16 jaar het die ou meule in Potchefstroom organies ontwikkel as tuiste vir die wye spektrum kunste waar letterlik alle sintuie gestimuleer word en liggaam, siel en gees hier herlaai en gevoed word. Snowflake as gevestigde venue het die afgelope dekade nasionaal nie alleen bekendheid verwerf vir die eksklusiewe aanbieding van hoë profiel visuele en musikale kunstenaars nie, maar het ook oor hierdie tydperk ‘n onmisbare platvorm geskep as veeldoelige venue kompleks waar ‘n legio verkeidenheid geleenthede aangebied word soos:
• feeste
• markte
• musiekuitvoerings
• kunsuitstallings
• soiree
• bier- en wynfeeste
• sosiale bewusmakingsgeleenthede
• fondsinsamelings geleenthede
• troues
• dinees en
• banketgeleenthede

Snowflake market
The Snowflake market is the place to experience goodness! Great variation of good food, live music, drinks, handcrafted products and fresh produce will be found here at this old mill building from the 1920’s. The market changed from Saturday to Friday evenings since May 2016. It showed that both the
Friday evening and Saturday mornings attract people with different needs at both times and give more options to experience the atmosphere of the variation of spaces. It is a popular meeting place for families of all ages and young people alike.

Kunsuitstalling Opening | 29 Oktober‘n Groepsuitstalling van kunswerke, idees, gevonde objekte en kreatiewe moontlikhede...
21/10/2026

Kunsuitstalling Opening | 29 Oktober

‘n Groepsuitstalling van kunswerke, idees, gevonde objekte en kreatiewe moontlikhede.🖼️

Uitstalling eindig : 12 Desember

20/10/2026

🎱Free Pool Tuesdays | 18:00 - no bookings
🍕Pizza Special | Every Mon,Tue,Thu - Buy2 , get the cheapest one 50% off!

Spreading buckets of hope, one bucket hat at a time! 🧶At just 24, Chanélle Posthumus is turning her breast cancer journe...
20/10/2026

Spreading buckets of hope, one bucket hat at a time! 🧶

At just 24, Chanélle Posthumus is turning her breast cancer journey into a mission of hope. She aims to crochet 145 bucket hats for cancer patients who have lost their hair during treatment.

You can help! Donate wool or handmade bucket hats and be part of this beautiful initiative.

📍 Drop your wool donations in the collection box at Recharge Coffee Shop, Snowflake Venue, Potchefstroom.

📞 Enquiries: 061 393 4651

Hungry Eyes Monday😍 | Turkish Delight Milkshake🍫As jy lief is vir turkish delight wat omhels is met sjokelade - is hierd...
19/10/2026

Hungry Eyes Monday😍 | Turkish Delight Milkshake🍫

As jy lief is vir turkish delight wat omhels is met sjokelade - is hierdie die melkskommel vir jou! Soete vertroosing!

Ontdek die simboliek van Bybelprofesieë!Kom ontdek hoe die profesieë van Daniël en Openbaring sin maak wanneer ons dit i...
15/10/2026

Ontdek die simboliek van Bybelprofesieë!

Kom ontdek hoe die profesieë van Daniël en Openbaring sin maak wanneer ons dit in die konteks van die res van die Bybel verstaan. ’n Gratis werkswinkel wat jou begrip van God se Woord verdiep en nuwe perspektiewe open!

📞Bespreek asb vooraf by 083 232 4464 of 066 217 3237

Hungry Eyes Monday😍 | Giant cookie Vars gebak, ‘n perfekte bederfie! Die karamel koekie het die perfekte balans tussen k...
12/10/2026

Hungry Eyes Monday😍 | Giant cookie

Vars gebak, ‘n perfekte bederfie! Die karamel koekie het die perfekte balans tussen krakerig en taai! Kom maak gerus ‘n draai!!!!

Die Kunsuitstalling eindig die 26ste Oktober! Kom maak gerus ‘n draai om te kyk of iets nie dalk jou oog vang nie! 🖼️
08/10/2026

Die Kunsuitstalling eindig die 26ste Oktober! Kom maak gerus ‘n draai om te kyk of iets nie dalk jou oog vang nie! 🖼️

A market after a long week - is just what you need! Kom en geniet die mark saam ons díé naweek!!!🪩
07/10/2026

A market after a long week - is just what you need! Kom en geniet die mark saam ons díé naweek!!!🪩

06/10/2026

Die Universiteit se koshuise zoep bietjie bymekaar😘🪩 en ons LOVE die opwinding wat julle na Snowflake toe bring!!

Hungry Eyes Monday😍 | Puppuccino‘n Whipped cream bederfie vir jou vier-voet-kinders🐾 Hulle verdien ook ‘n bederfie af en...
05/10/2026

Hungry Eyes Monday😍 | Puppuccino

‘n Whipped cream bederfie vir jou vier-voet-kinders🐾 Hulle verdien ook ‘n bederfie af en toe!!

Address

1 Piet Bosman Street
Potchefstroom
2531

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Snowflake Potchefstroom posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Snowflake Potchefstroom:

Shortcuts

Share