Kooperasie Kroeg & Kos

Kooperasie Kroeg & Kos Kooperasie - waar daar bees prys, mielie prys en boerdery gepraat word met n lang glas koue knertsie
(604)

12/09/2026

Kooperasie vriende,

Dis Saterdag. Dis rugbydag - en dis die GROOT wedstryd wat niemand wil misloop nie!

Sien julle later!

๐Ÿ‰ ๐Ÿ‰๐Ÿ”ฅ ๐—š๐—ฅ๐—ข๐—ข๐—ง ๐—ฅ๐—จ๐—š๐—•๐—ฌ ๐—›๐—œ๐—˜๐—ฅ๐——๐—œ๐—˜ ๐—ก๐—”๐—ช๐—˜๐—˜๐—ž ๐—•๐—ฌ ๐—ž๐—ข๐—ข๐—ฃ๐—˜๐—ฅ๐—”๐—ฆ๐—œ๐—˜! ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ‰ ๐ŸปSaterdag vat ons die rugby ernstigโ€ฆ maar die gees en kuier nรณg ernsti...
11/09/2026

๐Ÿ‰ ๐Ÿ‰๐Ÿ”ฅ ๐—š๐—ฅ๐—ข๐—ข๐—ง ๐—ฅ๐—จ๐—š๐—•๐—ฌ ๐—›๐—œ๐—˜๐—ฅ๐——๐—œ๐—˜ ๐—ก๐—”๐—ช๐—˜๐—˜๐—ž ๐—•๐—ฌ ๐—ž๐—ข๐—ข๐—ฃ๐—˜๐—ฅ๐—”๐—ฆ๐—œ๐—˜! ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ‰ ๐Ÿป

Saterdag vat ons die rugby ernstigโ€ฆ maar die gees en kuier nรณg ernstiger! ๐Ÿ˜Ž

๐Ÿ† 15:00 | CURRIE CUP-FINAAL
Griquas ๐Ÿ†š Pumas

23:00 | SPRINGBOKKE ๐Ÿ†š ALL BLACKS

Twee wedstryde. ๐—˜๐—ฒ๐—ป ๐—บ๐—ฎ๐˜€๐˜€๐—ถ๐—ฒ๐˜„๐—ฒ ๐—ฟ๐˜‚๐—ด๐—ฏ๐˜†๐—ฑ๐—ฎ๐—ด.

Bring jou span. Bring jou stem. Bring jou GEES. ๐Ÿป๐Ÿ”ฅ

Ons sien jou Saterdag by die Kooperasie Bokkraal!

Kooperasie vriende,Kom kuier saam vandag! Heerlike potjie en nog goeie rugby!! Currie Cup semi-finale vandag op die groo...
06/09/2026

Kooperasie vriende,

Kom kuier saam vandag! Heerlike potjie en nog goeie rugby!! Currie Cup semi-finale vandag op die grootskerm!!

Nog 'n lekker rugby dag by Kooperasie!
05/09/2026

Nog 'n lekker rugby dag by Kooperasie!

05/09/2026

Daar het julle dit nou!! Kom Kooperasie toe!! Go bokke!! Marius Els

๐—š๐—ฅ๐—ข๐—ข๐—ง๐—ฆ๐—ž๐—˜๐—ฅ๐—  ๐—ฅ๐—จ๐—š๐—•๐—ฌ by ๐—ž๐—ข๐—ข๐—ฃ๐—˜๐—ฅ๐—”๐—ฆ๐—œ๐—˜!Moenie 'n lekker atmosfeer mis net omdat dit koud is nie.... Hier is die bier koud, die k...
04/09/2026

๐—š๐—ฅ๐—ข๐—ข๐—ง๐—ฆ๐—ž๐—˜๐—ฅ๐—  ๐—ฅ๐—จ๐—š๐—•๐—ฌ by ๐—ž๐—ข๐—ข๐—ฃ๐—˜๐—ฅ๐—”๐—ฆ๐—œ๐—˜!

Moenie 'n lekker atmosfeer mis net omdat dit koud is nie.... Hier is die bier koud, die kos lekker, die verwarmers gereed en die gees vuurwarm.

Die naweek is propvol lekker rugby!

Sien julle binnekort!

๐—š๐—ฅ๐—ข๐—ข๐—ง๐—ฆ๐—ž๐—˜๐—ฅ๐—  ๐—ฅ๐—จ๐—š๐—•๐—ฌ by ๐—ž๐—ข๐—ข๐—ฃ๐—˜๐—ฅ๐—”๐—ฆ๐—œ๐—˜!Moenie 'n lekker atmosfees mis net omdat dit koud is nie.... Hier is die bier koud, die k...
03/09/2026

๐—š๐—ฅ๐—ข๐—ข๐—ง๐—ฆ๐—ž๐—˜๐—ฅ๐—  ๐—ฅ๐—จ๐—š๐—•๐—ฌ by ๐—ž๐—ข๐—ข๐—ฃ๐—˜๐—ฅ๐—”๐—ฆ๐—œ๐—˜!

Moenie 'n lekker atmosfees mis net omdat dit koud is nie.... Hier is die bier koud, die kos lekker, die verwarmers gereed en die gees vuurwarm.

Kom ondersteun die hierdie Saterdag by die Kooperasie !

Sien julle binnekort!

๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ ๐—ž๐—ข๐—  ๐—ž๐—ข๐—ข๐—ฃ๐—˜๐—ฅ๐—”๐—ฆ๐—œ๐—˜ ๐—•๐—ข๐—ž๐—ž๐—ฅ๐—”๐—”๐—Ÿ ๐—ง๐—ข๐—˜! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆDie ๐—•๐—ข๐—ž๐—ž๐—˜ speel.Die skerm is ๐—š๐—ฅ๐—ข๐—ข๐—ง.Die drankies is ๐—ž๐—ข๐—จ๐——.En die ๐—š๐—˜๐—˜๐—ฆ ๐—œ๐—ฆ ๐—š๐—˜๐—ฅ๐—˜๐—˜๐——! ๐Ÿ”ฅKom ky...
02/09/2026

๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ ๐—ž๐—ข๐—  ๐—ž๐—ข๐—ข๐—ฃ๐—˜๐—ฅ๐—”๐—ฆ๐—œ๐—˜ ๐—•๐—ข๐—ž๐—ž๐—ฅ๐—”๐—”๐—Ÿ ๐—ง๐—ข๐—˜! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ

Die ๐—•๐—ข๐—ž๐—ž๐—˜ speel.
Die skerm is ๐—š๐—ฅ๐—ข๐—ข๐—ง.
Die drankies is ๐—ž๐—ข๐—จ๐——.
En die ๐—š๐—˜๐—˜๐—ฆ ๐—œ๐—ฆ ๐—š๐—˜๐—ฅ๐—˜๐—˜๐——! ๐Ÿ”ฅ

Kom kyk die rugby saam met ons by Kooperasie Kroeg & Kos!!

๐˜ฝ๐™Š๐™† ๐™๐™Š๐™ ๐™Š๐™‰๐™Ž ๐˜ฟ๐™Š๐™Š๐˜ฟ. ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ’š

Kooperasie vriende,Ons is mos nie bang vir 'n vliegtuig of 2 nie... Maar die boeings is reeds hier oor, so geen rede oor...
01/09/2026

Kooperasie vriende,

Ons is mos nie bang vir 'n vliegtuig of 2 nie... Maar die boeings is reeds hier oor, so geen rede oor hoekom jy nie hier hoef te kom kuier nie.

Kom geniet die rugby, die heerlike kos en koue drankies! Ons wag vir julle!

Springbokke vs All Blacks
Saterdag, 5 September 2026

Kom koop en raas hier!

Address

Holtzhausen Road
Potchefstroom
2531

Opening Hours

Monday 10:00 - 22:00
Tuesday 10:00 - 22:00
Wednesday 10:00 - 22:00
Thursday 10:00 - 22:00
Friday 10:00 - 22:00
Saturday 10:00 - 22:00
Sunday 10:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kooperasie Kroeg & Kos posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Kooperasie Kroeg & Kos:

Shortcuts

Share

Category