Bronco Pub&Grill

Bronco Pub&Grill Bronco is geleë slegs 2 kilometer buite Potchefstroom so nooi jou vriende, familie en
kollegas en kom ontspan saam met ons!

Willie en Jackie van der Merwe het 'n unieke geleentheid raakgesien om 'n toevlug te skep vir jong werkendes waar hulle ook maar, net soos die eienaarres dit stel "bietjie
boude kan skud". Behalwe vir die hoë kwaliteit ontspanningsgeriewe wat Bronco u bied is daar ook braaigeriewe en liplek-lekker braaipakkette beskikbaar om byvoorbaat te bestel en te geniet met jou aankoms.

Begin solank julle dans skoene afstof en kom geniet moreaand saam met ons!
03/11/2016

Begin solank julle dans skoene afstof en kom geniet moreaand saam met ons!

Ons nooi alle werkendes om oor twee dae julle dans skoene aantetrek, en die aand saam Bronco te kom geniet.
02/11/2016

Ons nooi alle werkendes om oor twee dae julle dans skoene aantetrek, en die aand saam Bronco te kom geniet.

Nog net 3 dae oor... n aand om na uit te sien.
01/11/2016

Nog net 3 dae oor... n aand om na uit te sien.

Die tyd raak min! Nog net 4 dae om te gaan voor Bronco oop maak!
31/10/2016

Die tyd raak min! Nog net 4 dae om te gaan voor Bronco oop maak!

Begin solank afmerk op julle kalenders want, oor 5 dae open Bronco se deur en dan gaan daar 'n behoorlike opskop gehou w...
30/10/2016

Begin solank afmerk op julle kalenders want, oor 5 dae open Bronco se deur en dan gaan daar 'n behoorlike opskop gehou word!!

Jong-werkende vriende, die deure van Bronco open binnekort!!
27/10/2016

Jong-werkende vriende, die deure van Bronco open binnekort!!

Liplek-lekker kos
27/10/2016

Liplek-lekker kos

Address

Potchefstroom
2531

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bronco Pub&Grill posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Bronco Pub&Grill:

Share

Category