Mooirivier Events

Mooirivier Events Mooirivier Events provides a stunning auditorium and a events hall for any type of function or occas

Mooirivier Events provides a stunning auditorium and a events hall for any type of function or occasion. Many well famous artists and musicians have performed in our NHK auditorium with great success. With 398 comfortable seats for the audience we will definitely make your function a great success. Our NHK Auditorium is ideal for:
► Any performing artist and bands
► School events and ceremonies
► Business seminars and congresses
► Festivities and social events

03/04/2019

Frank Opperman - DONKIE en die ATKV Hartklopfees

FRANK OPPERMAN - "DONKIE"In Donkie ontmoet ons mnr. Barry Swart, 58-jarige hoof van die Hoërskool Hans Oosthuizen, ’n vo...
04/02/2019

FRANK OPPERMAN - "DONKIE"
In Donkie ontmoet ons mnr. Barry Swart, 58-jarige hoof van die Hoërskool Hans Oosthuizen, ’n voormalige model C-skool. Mnr. Swart is ’n man onder druk: Die leerlinge se akademiese prestasie is nie na wense nie en die eerste rugbyspan het vyf wedstryde agtereenvolgens verloor. Daar is ook ernstige probleme met dissipline, ’n rassistiese voorval en vrae of Afrikaans nog ’n onderrigtaal taal gaan wees. Uit talle oorde word mnr. Swart se kop geëis. Só besluit hy een Maandagoggend tydens saalopening om sy kant van die saak te stel …

Dit beloof om een van Frank se mees humoristiese vertonings nog te wees...

11 April 2019 - 19:00

Heerlikke Kerrie en Rys van 17:00 beskikbaar en ook na die vertoning so kom eet sommer daar.

Op die vooraand van Rocco se splinternuwe album wat in Julie vrygestel word, bring hy vir POTCHEFSTROOM die vriendelikst...
21/06/2018

Op die vooraand van Rocco se splinternuwe album wat in Julie vrygestel word, bring hy vir POTCHEFSTROOM die vriendelikste mengsel van die mooiste musiek. Nie net speel en gesels hy oor immergewilde treffers soos Music Box Dancer, Chariots of Fire, Hoe Groot is en Amazing Grace nie, maar kry die dorp ook n voorsmakie van nuwe treffers oppad soos Wat om te dra agter op n bakkie, Reen kan jy nie Koop die, Blom, Kortbroek Langkouse en natuurlik sy huidige treffer Liewe Hemel, Liewe Aarde wat almal so gelukkig maak.Kontak Rina Enslin dadelik vir jou kaartjie 082 771 5037 of kry jou kaartjie om 18:30 by die auditorium deure. Sien julle daar!

20/06/2018

Rocco de Villiers 21 Junie by die NHK Potch Noord - R150pp - Kaartjies by deure die aand of skakel 018 294 4882 kantoor ure vir kaartjies. Kerrie en Rys beskikbaar uur voor vertoning. Moet dit nie mis nie!!

20/06/2018

Moet nie Rocco de Villiers Donderdag 21 Junie - 19h00 by die NHK Potch Noord mis nie!

Skakel 018 294 4882 (k/u) vir kaartjies!

Johan Anker tree op by die Nederduitse Hervormde kerk Potchefstroom Noord. Johan Anker is een van M-Net se 2016 - THE VO...
23/02/2018

Johan Anker tree op by die Nederduitse Hervormde kerk Potchefstroom Noord. Johan Anker is een van M-Net se 2016 - THE VOICE finaliste.

Johan kom sy album sing, HOOP & BID. Dit beloof om 'n baie lekker aand te wees met verversings na die tyd en mense kan vir Johan ook in persoon ontmoet na die vertoning

Dis dan Vrydag 23 Februarie om 7h00 die aand.
Kaartjies is R50 per volwassene en R30 vir 'n kind

Skakel Rina Enslin by 082 771 5037 vir kaartjies, kaartjies sal ook vanaf 18h00 by die deure beskikbaar wees.

BOK VAN BLERK KAARTJIES SAL BY DIE DEUR OOK BESKIKBAAR WEES. KOM VROEG OM TELEURSTELLING TE VERMY. SHOW BEGIN OM 19:00 U...
15/09/2017

BOK VAN BLERK KAARTJIES SAL BY DIE DEUR OOK BESKIKBAAR WEES. KOM VROEG OM TELEURSTELLING TE VERMY. SHOW BEGIN OM 19:00 UUR VANNAAND. SIEN JULLE DAAR
https://www.facebook.com/mooirivierevents/photos/a.1122449061193608.1073741828.1122414491197065/1203642593074254/?type=3&theater

Bok van Blerk, Up Close and Personal….

Moet dit nie misloop nie Bok gaan almal vermaak met liedere van De La Rey tot nou. Daar is beperkte sitplekke en kaartjies verkoop baie vinnig so moet nie wag nie besoek vandag die web www.mooirivierevents.co.za of Google net Mooirivier Events en bespreek jou kaartjies of skakel Karin Swanepoel by 018 294 4882 vir kaartjies of meer inligting.

Na die vertoning gaan daar eetgoed in die kerk saal beskikbaar wees en Bok sal ook daar sy aanhangers ontmoet..

Bok van Blerk se Donderdag Malligheid…Donderdag 14 September is alle Bok van Blerk kaartjies HALFPRYS van 8h00 tot 12h00...
14/09/2017

Bok van Blerk se Donderdag Malligheid…

Donderdag 14 September is alle Bok van Blerk kaartjies HALFPRYS van 8h00 tot 12h00 met komplimente van 96.1 Overvaal Stereo.

Moet nie die geleentheid mis nie dis slegs geldig vir 4 ure…

Bok van Blerk tree Vrydag 15 September om 19h00 op by die Nederduits Hervormde kerk Potchefstroom Noord in Hennie Bingle Straat 15 (Oorkant PUK jool plaas)

Sien julle daar…

https://www.facebook.com/mooirivierevents/photos/a.1122449061193608.1073741828.1122414491197065/1203642593074254/?type=3&theater

Bok van Blerk, Up Close and Personal….

Moet dit nie misloop nie Bok gaan almal vermaak met liedere van De La Rey tot nou. Daar is beperkte sitplekke en kaartjies verkoop baie vinnig so moet nie wag nie besoek vandag die web www.mooirivierevents.co.za of Google net Mooirivier Events en bespreek jou kaartjies of skakel Karin Swanepoel by 018 294 4882 vir kaartjies of meer inligting.

Na die vertoning gaan daar eetgoed in die kerk saal beskikbaar wees en Bok sal ook daar sy aanhangers ontmoet..

14/08/2017

BOK VAN BLERK, Kaartjies NOU beskikbaar vanaf R200 - R230! Optrede 15 September om 19h00, te NHK Potch Noord se Ouditorium (Hennie Bingle straat 15, van der Hoffpark). Vir besprekings kontak ons kantoor tydens kantoor ure 018 2944882 of [email protected], Kaartjies te koop by Smit str 17, SLEGS 1 Losie nog beskikbaar (10 persone per losie) teen R3500 (kaas en wyn ingesluit)

Bok van Blerk, Up Close and Personal….Moet dit nie misloop nie Bok gaan almal vermaak met liedere van De La Rey tot nou....
04/08/2017

Bok van Blerk, Up Close and Personal….

Moet dit nie misloop nie Bok gaan almal vermaak met liedere van De La Rey tot nou. Daar is beperkte sitplekke en kaartjies verkoop baie vinnig so moet nie wag nie besoek vandag die web www.mooirivierevents.co.za of Google net Mooirivier Events en bespreek jou kaartjies of skakel Karin Swanepoel by 018 294 4882 vir kaartjies of meer inligting.

Na die vertoning gaan daar eetgoed in die kerk saal beskikbaar wees en Bok sal ook daar sy aanhangers ontmoet..

Vertoning ongelukkig gekanselleer weens tegniese probleme.Mense wat reeds kaartjies aangekoop het sal gekontak word en v...
24/07/2017

Vertoning ongelukkig gekanselleer weens tegniese probleme.
Mense wat reeds kaartjies aangekoop het sal gekontak word en vergoed word. Jammer vir enige ongerief.

28/06/2017

Address

15 Hennie Bingle Street
Potchefstroom
2520

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 15:00

Telephone

018 294 4882

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mooirivier Events posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Mooirivier Events:

Share