Kwagga's pub en Take Aways

Kwagga's pub en Take Aways Hier waar ons lekker eet en kuier saam met lekker mense!

24/12/2024
Bring jou vleisie en kom kuier lekker saam
30/08/2024

Bring jou vleisie en kom kuier lekker saam

Take away is oop vandag 15/12 maar wel toe more 16/12Bar se ure bly normaal. Kom kuier lekker saam en geniet n lekker pi...
15/12/2023

Take away is oop vandag 15/12 maar wel toe more 16/12
Bar se ure bly normaal. Kom kuier lekker saam en geniet n lekker pizza

Join KWAGGAS URC, my United Rugby Championship Predictor league on ! You can find my pool here:https://www.superbru.com/...
18/10/2023

Join KWAGGAS URC, my United Rugby Championship Predictor league on ! You can find my pool here:

https://www.superbru.com/urc_predictor/pool.php?p=12713001

or by downloading the Superbru app and searching for the pool with code:

trodacre

Join kwaggas se superbru. R200 inskrywing
1ste plek 70%
2de plek 20%
3de plek 10%

Join KWAGGAS URC on Superbru. Predict United Rugby Championship scores and challenge your friends. Over 2.4m users. Web + iOS and Android apps. Create private leagues. Free to play.

13/10/2023

Kwaggas bar maak sondag 4:30 oop vir die rugby. Bring jou vleisie en kom kuier lekker saam

24/09/2023

Ons maak vandag 12h oop. Bring jou vleisie en kom braai lekker saam

Die naweek begin world cup. Kom kuier lekker saam met ons. Die vuur sal brand!
07/09/2023

Die naweek begin world cup. Kom kuier lekker saam met ons. Die vuur sal brand!

Kom kyk vanaand lekker rugby saam met ons
25/08/2023

Kom kyk vanaand lekker rugby saam met ons

Ons het weer deliveries beskikbaar. Bestel jou kos en dit kan by jou afgelaai word
09/06/2023

Ons het weer deliveries beskikbaar. Bestel jou kos en dit kan by jou afgelaai word

Die vuur sal brand. Bring jou vleisie en kom kuier lekker saam
26/05/2023

Die vuur sal brand. Bring jou vleisie en kom kuier lekker saam

Ons gooi vanaand n lekker steak op die kole.Bestel asb vooraf om teleurstelling te voorkom
26/04/2023

Ons gooi vanaand n lekker steak op die kole.
Bestel asb vooraf om teleurstelling te voorkom

Address

H/v Kerk/en Voortrekkerstraat
Porterville
6810

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kwagga's pub en Take Aways posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Kwagga's pub en Take Aways:

Share

Category