The Village Sportsbar & Grill

The Village Sportsbar & Grill Fun and friendly enviroment. Come and enjoy a memorable day/night at The Village Sportbar. Meet new people, enjoy a braai with family or friends.

Open Monday - Sunday Braai packs available @ R50

Kom kuier by Wildsfees. Oumies dolls
30/06/2024

Kom kuier by Wildsfees. Oumies dolls

https://www.facebook.com/share/p/aMh6BEr2vGe4eA7W/?mibextid=oFDknk
26/06/2024

https://www.facebook.com/share/p/aMh6BEr2vGe4eA7W/?mibextid=oFDknk

R336 Route Between Nqweba and Addo Upgrade in Progress By Alan | 11 June 2024 0 Comment The South African National Roads Agency (SOC) Limited (SANRAL) advises road users that a road upgrade project is in currently progress on the R336 between Nqweba (formerly Kirkwood) and Addo. Phase 1 of the work....

07/06/2024

Jip jy sien reg, The Village Sportsbar and Grill is weer oop en ek is terug, die Sondag vanaf 3 uur, op my pos met karaoke. Kom geniet lekker karaoke en dans musie saam ons vanaf 15h00. Share asb die post wil dit lekker besig he soos die ou dae kom ons maak dit n aand om te onthou

26/05/2024

Veels geluk ma se steun pilaar. Dankie dat jy altyd daar is. Jou glimlag en nederigheid maak jou besonders. Mag jy n wonderlike nuwe jaar beleef. Veels geluk en baie liefde. Jou ma❤❤👨‍🦽

03/03/2024

Please Note. BAR CLOSED. FOR SALE. Johan Naude 0764244988

Please note. Bar closed till futher notice. FOR SALE. Please contact Johan Naude. 0829793325
03/03/2024

Please note. Bar closed till futher notice. FOR SALE. Please contact Johan Naude. 0829793325

Oumies Dolls will be there
21/02/2024

Oumies Dolls will be there

Is jy net so opgewonde soos ons om weer die Wildsfees vibe te voel?
Dis net vier maande voor die Sondagsriviervallei vir drie dae gaan RUK!

Kaartjies sal vanaf 1 Maart te koop wees en kan by een van die onderstaande plekke gekoop word:
• Westway Kaartjies aanlyn: www.westway.co.za
• SPAR Dagbreek in Kirkwood
• BZN Stationers in Kariega/Uitenhage
• By die feeshekke tydens die fees (28 – 30 Junie 2024)

Kaartjiepryse:
Volwassenes:
• Vrydag: R200
• Saterdag: R250
• Sondag: R200
• Naweekpas: R500

Skoliere:
• R100 per dag
• Naweekpas: R250
• Kinders onder die ouderdom van 7: Gratis wanneer hulle deur 'n volwassene vergesel word

Pensioenarisse:
• • Halfprys SONDAG: R100: Vir diegene ouer as 65 (gebore voor of op 30 Junie 1959). Jy moet 'n geldige SA ID voorlê. Pensioenariskaartjies slegs by die hekke beskikbaar en slegs op Sondag.

Hou ons sosiale media-blad dop vir die propvol hoofverhoogprogram wat amper afgehandel is.

💥New Year's Eve Party💥Come & Join us in celebrating the end of another year and welcoming 2024!🥳🎉Plenty of Specials🎉Deli...
28/12/2023

💥New Year's Eve Party💥
Come & Join us in celebrating the end of another year and welcoming 2024!🥳
🎉Plenty of Specials
🎉Delicious Meals
🎉Braai facility
🎉Gambling Machines
🎉Awesome Music
-->Don't miss out!!!

15/12/2023

Address

86 OLD GRAHAMSTOWN Road , SWARTKOPS
Port Elizabeth
6210

Opening Hours

Monday 10:00 - 22:00
Tuesday 10:00 - 22:00
Wednesday 10:00 - 22:00
Thursday 10:00 - 22:00
Friday 10:00 - 02:00
Saturday 10:00 - 01:00
Sunday 10:00 - 00:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Village Sportsbar & Grill posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to The Village Sportsbar & Grill:

Share

Category