Beer Trekkers

Beer Trekkers Massey Ferguson is ons passie. Betroubare trekkers, kwaliteit parte en oplossing vir enige plaas-toerusting. Ons hou jou plaas aan die beweeg.

Massey Ferguson het die afgelope week by hulle handelaars konferensie erkenning gegee aan prestasies tydens 2025. Beer T...
21/02/2026

Massey Ferguson het die afgelope week by hulle handelaars konferensie erkenning gegee aan prestasies tydens 2025.

Beer Trekkers het die volgende ontvang

Sparex - Prestasie toekenning vir onderdele
Francois Beer - Uitstekende verkoopsverteenwoordiger vir 2025
Brons - Markaandeel groei
Brons - Lae perdekrag trekkers volume
Brons - Handelaar van die jaar

Dankie aan die AGCO span, Massey Ferguson Beer Trekkers span asook ons kliente en boere hierdie toekennings is vir julle ook!

Baie dankie ons voel baie geseënd en dankbaar.

13/02/2026

The Future of Multi-Purpose Equipment.

Massey Ferguson 5M: The Ultimate All-Rounder with Customizable Solutions for Your Specific Farming Needs. Available soon at Beer Trekkers Port Elizabeth and Mosselbay.

Don't miss this opportunity, contact us immediately.
Jacques Erasmus 082 556 7071.
Jacques Davis 082 317 8275.
Ruan Erasmus 079 745 8656.
Francois Beer 072 573 7556

09/02/2026
07/02/2026
Hier is n paar aflewerings van Beer Trekkers se area verkoopsman Jacques Erasmus in Port Elizabeth wat in n kort tydperk...
22/12/2025

Hier is n paar aflewerings van Beer Trekkers se area verkoopsman Jacques Erasmus in Port Elizabeth wat in n kort tydperk by ons bewys het dat hy kliente diens n prioriteit maak in sy dag.

As jy meganisasie oplossings kort in jou onderneming skakel ons direk.

Jacques Erasmus ☎️ 082 556 7071
Francois Beer ☎️ 072 573 7556
Kantoor ☎️ 041 4533498
www.beer-trekkers.co.za

18/12/2025
Op die plaas staan niks still nie... behalwe ń trekker wat parte soek. Vra gerus pryse!
28/11/2025

Op die plaas staan niks still nie... behalwe ń trekker wat parte soek. Vra gerus pryse!

26/11/2025

Dankie Willie vir die insiggewende en gesellige boerevereniging aand by julle in Brandwag laas week.

Beer Trekkers Massey Ferguson

19/11/2025
’n Nuwe hoofstuk begin — gefokus op uitstekende diens en betroubare Massey Ferguson-parte.
18/11/2025

’n Nuwe hoofstuk begin — gefokus op uitstekende diens en betroubare Massey Ferguson-parte.

15/10/2025

Address

1 Pyott Street
Port Elizabeth
6001

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

+27414533498

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Beer Trekkers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Beer Trekkers:

Share