FJ's SportsBar

FJ's SportsBar Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from FJ's SportsBar, Bar, Brampton Avenue, Port Elizabeth.

Sondag  31 Augustus ..Ons kani almal happy hou ni .. want ons is ni n pizza nie ..Maar julle kan n pizza kom koop en alm...
31/08/2025

Sondag 31 Augustus ..
Ons kani almal happy hou ni .. want ons is ni n pizza nie ..
Maar julle kan n pizza kom koop en almal gelukkig maak by di huis ๐Ÿคฃ.
Kom geniet ons pizza specials ...
12h00 tot 20h00

Yess is alweer sulke tyd ..Woensdag 11 Junie Karaoke by FJ's SportsBar Saam met Ruan van der Kuil RVDK Ruan Van de Kuil ...
09/06/2025

Yess is alweer sulke tyd ..
Woensdag 11 Junie
Karaoke by FJ's SportsBar
Saam met Ruan van der Kuil RVDK
Ruan Van de Kuil .
19h00 tot laat.
Mag miskien koud wees buit maar binne gaan dit warm raak.
Kom sing
Kom dans
Kom wees lekker

Dis naweek, baba ๐Ÿ’ƒ๐Ÿ•บ๐Ÿ’ƒ๐Ÿ•บKom kuier en geniet di naweek saam ons by FJ's SportsBar ..Dixen van Onselen gaan lekker dans treff...
05/06/2025

Dis naweek, baba ๐Ÿ’ƒ๐Ÿ•บ๐Ÿ’ƒ๐Ÿ•บ
Kom kuier en geniet di naweek saam ons by FJ's SportsBar ..
Dixen van Onselen gaan lekker dans treffers speel..
Musiek begin 19h00 tot laat..
Lekker warm kos en lekker yskoue drankies ...
Vrydag 6 Junie en Saterdag 7 Junie

Waar is dit lekkerโ˜๐Ÿผ

Nuwe dag .. nuwe week .. nuwe maand.So kom dans en sing saam op di nuwe Woensdag 4 Junie19h00 tot laatKaraoke begin 20h0...
02/06/2025

Nuwe dag .. nuwe week .. nuwe maand.
So kom dans en sing saam op di nuwe Woensdag
4 Junie
19h00 tot laat
Karaoke begin 20h00

1 aand kompetisie
1ste .. R300
2de .. R200
3de .. R100

FJ's SportsBar saam met
Ruan van der Kuil RVDK
Ruan Van de Kuil

Kom geniet die aand saam ons ..

Vrydag 30 MaySaterdag 31 MayKom kuier en kom dans saam .y FJ's SportsBar  ..Dj Botes gaan julle voete op die dansvloer h...
26/05/2025

Vrydag 30 May
Saterdag 31 May
Kom kuier en kom dans saam .y FJ's SportsBar ..
Dj Botes gaan julle voete op die dansvloer hou met sy muaiek
Moet dt ni mis ni

Want waar is dt lekkerโ˜๐Ÿผ

Woensdag 28 Mei 2025Kom kuier .. kom dans kom sing saam..Karaoke by FJ's SportsBar Aan gebied deur ons eieRuan van der K...
26/05/2025

Woensdag 28 Mei 2025
Kom kuier .. kom dans kom sing saam..
Karaoke by FJ's SportsBar
Aan gebied deur ons eie
Ruan van der Kuil RVDK
Ruan Van de Kuil .
Moet dt ni mis ni ..

20/05/2025

Nog n week en naweek verby.
Boek die datum solank.
Vrydag 23 Mei 2025
Bied FJ's SportsBar saam met Dixen van Onselen n Neon party aan.
19h00 tot 1h00.
Paint jo gesig bring glowsticks ons gaan lekker party.
Enige iets wat glow in the dark ..

Moet dt ni mis ni ..
Vrydag 23 Mei 2025
Net by Fj's Sportsbar

20/05/2025
FJ's SportsBar Sunday pizza special
20/05/2025

FJ's SportsBar Sunday pizza special

Woensdag21 May 202519h00 tot laatBy FJ's SportsBar Saam met Ruan van der Kuil RVDK Ruan Van de Kuil ..As j wil weet wat ...
19/05/2025

Woensdag
21 May 2025
19h00 tot laat
By FJ's SportsBar
Saam met
Ruan van der Kuil RVDK
Ruan Van de Kuil ..

As j wil weet wat gebeur .. kom maak n draai ..
Kom sing en geniet n lekker aand ..

Ps Karaoke kompetisie .. busy loading

Address

Brampton Avenue
Port Elizabeth

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when FJ's SportsBar posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to FJ's SportsBar:

Share

Category