05/03/2015
Vir Almal wat nog nie weet van die nuwe kuier plek Palm inn wat op die 14de Maart n opening het nie wil ek julle graag uitnooi om die aand saam met ons te kom geniet n live band met die naam marmite sandwitch sal kom optree en moenie vergeet van ons specials op shooters nie dit sal teen R5 n tot verkoop word ,Groete Palm Inn ons nuwe kuier plek ,LTT N1 ,Landdros mare straat ,Selfde Perseel as Tooters Restaurant & Cocktail bar