Lekker Kuier

Lekker Kuier Lekker Kuier Restaurant is gelee tussen Bloemfontein en kimberly op die n 8 in die Dorp Petrusburg . Hier kuier ons saam as een groot Famielie.

Besoek ons gerus vir ñ Lekker kuier.

Lekker Kuier was weer die naweek Baie bevooreg om n̈ kliente te bederf. Baie Baie Geluk hoop julle het dit geniet.Baie d...
22/09/2024

Lekker Kuier was weer die naweek Baie bevooreg om n̈ kliente te bederf. Baie Baie Geluk hoop julle het dit geniet.Baie dankie vir julle ondersteuning ek waardeer dit Baie.

Caden se verjaardag die 20 Junie 2024
09/09/2024

Caden se verjaardag die 20 Junie 2024

Lekker finksies by lekker kuier ons is so bevooreg om so wonderlike mense te Ken wat ons so ondersteun.  Baie dankie aan...
05/06/2023

Lekker finksies by lekker kuier ons is so bevooreg om so wonderlike mense te Ken wat ons so ondersteun. Baie dankie aan julle almal.

Lekker kuier was weer bevooreg om een van ons ou mense te bederf met haar 90 ste Verjaardag wat ñ voorreg is dit nie. Ba...
15/10/2022

Lekker kuier was weer bevooreg om een van ons ou mense te bederf met haar 90 ste Verjaardag wat ñ voorreg is dit nie. Baie Dankie vir julle ondersteuning waardeer dit baie

Lekker kuier wil net baie dankie sê vir die voorreg om weer ñ mamma se baba tee te hou dit Gaan vir ons so Lekker wees o...
09/10/2022

Lekker kuier wil net baie dankie sê vir die voorreg om weer ñ mamma se baba tee te hou dit Gaan vir ons so Lekker wees om vir Klein Lohan te verwelkom en te bederf by Lekker kuier kan nie meer wag nie. Baie geluk julle en ons tel nou die daggies af saam julle af.

06/06/2021

Baie dankie Rene vir julle ondersteuning.

Baie dankie vir almal se ondersteuning met moedersdag ons waardeer dit baie.
10/05/2021

Baie dankie vir almal se ondersteuning met moedersdag ons waardeer dit baie.

Lekker Kuier wil vir Marihan Bredenkamp baie dankie sê vir die pragtige koek wat sy vir ons gebak het . Jy mag maar baie...
20/04/2021

Lekker Kuier wil vir Marihan Bredenkamp baie dankie sê vir die pragtige koek wat sy vir ons gebak het . Jy mag maar baie dankie

Baie geluk Oom met die 90 ste verjaardag . En baie dankie dat ons by Lekker kuier die vooreg gehad het om Oom en die Tan...
20/04/2021

Baie geluk Oom met die 90 ste verjaardag . En baie dankie dat ons by Lekker kuier die vooreg gehad het om Oom en die Tannie te bederf met ñ Hollandse tee dit was vir Ons ñ Groot vooreg.

Lekker kuier sal Donderdag die 21 ste nie kos Aflewer nie jammer.
19/05/2020

Lekker kuier sal Donderdag die 21 ste nie kos Aflewer nie jammer.

08/05/2020

Lekker kuier lewer Elke dag in die week lekker kossies by die huise af. Bestel gerus

Kom kuier saam ons by lekker kuier Vrydag aand moet dit nie mis nie. Bespreek jou Taffel by 0765887451
10/02/2020

Kom kuier saam ons by lekker kuier Vrydag aand moet dit nie mis nie. Bespreek jou Taffel by 0765887451

Address

Kampstraat 12
Petrusburg
9932

Opening Hours

Monday 17:00 - 21:00
Tuesday 10:00 - 21:00
Wednesday 10:00 - 21:00
Thursday 10:00 - 21:00
Friday 10:00 - 21:00
Saturday 10:00 - 21:00

Telephone

0765887451

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lekker Kuier posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share