05/03/2026
Scallywag tree op die 30ste Mei by Vette Mossel in Parys. Jy kan nou al jou kaartjies bespreek en afbetaal. Bespreking vir platters en Prawn Specials moet asb vroegtydig gedoen en betaal word, daar sal ook ander kosse beskikbaar wees,asook n kontant kroeg en kaart fasiliteite. Jy kan selfs jou tent/karavaan bring vir die aand gratis as jy nie na die tyd wil huistoe ry nie. Daar is voor sangers, kareoke en kinder speelplek. So kom geniet n heerlike kuier saam familie en vriende. Kontak Teresa 0825530382 vir verdere inligting en besprekings.