Flamingo's bar and grill

Flamingo's bar and grill Well established bar in Parys, Freestate which caters for old & young. Would like to inform clients of programmes and attractions at the bar.

19/04/2017
28/02/2017

Saterdag, 4 Maart 2017, kom kuier Gerrie weer by ons in Flamingo's. Toegang is gratis. Ons bied ook verskeie specials aan waarvan dubbel Olofberg en coke vir R22 maar een is. Kom kuier lekker saam met ons. Amanda het n wow lekker nuwe shooter. Dames julle mag dit nie mis nie. Vrek lekker is nie die woord nie.

Kom kuier lekker saam met ons om die kaggelvuur en goeie "live" musiek.
13/05/2016

Kom kuier lekker saam met ons om die kaggelvuur en goeie "live" musiek.

Op 1 April kom kuier JJ Stevens weer by ons. Soos altyd gaan ons n wonderlike aand he met baie specials en pryse om weg ...
22/03/2016

Op 1 April kom kuier JJ Stevens weer by ons. Soos altyd gaan ons n wonderlike aand he met baie specials en pryse om weg te gee. Toegang is gratis. Kom geniet die aand saam met ons.

22/03/2016

Sean Miles by Flamingo's

Sean Miles by Flamingo's,  wat n great aand was dit nie
22/03/2016

Sean Miles by Flamingo's, wat n great aand was dit nie

19/03/2016
Baie dankie aan almal wat gisteraand saam met ons en Alwyn Oberholster die valentines naweek ingelei het . Julle was awe...
13/02/2016

Baie dankie aan almal wat gisteraand saam met ons en Alwyn Oberholster die valentines naweek ingelei het . Julle was awesome.
Vanaand gee ons weer n groot klomp pryse weg en die GROOT PRYS - 'n naweek by Rocky Ridge lodge - gaan aan die "best dressed couple" onthou om rooi en wit aan te trek. Kanni wag om julle almal by Flamingo's te sien nie.

Specials vanaand:  2X dubbel Olofberg en Coke vir R40.00. Harriers Whisky vir R10.00.Lekker kuier!!!!!!!!!!!!!!!!
05/02/2016

Specials vanaand: 2X dubbel Olofberg en Coke vir R40.00. Harriers Whisky vir R10.00.
Lekker kuier!!!!!!!!!!!!!!!!

Address

23 Bree Street
Parys
9585

Telephone

+27827899104

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Flamingo's bar and grill posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category