Kliprif Kroeg

Kliprif Kroeg Kliprif Kroeg (Rocky Ridge Bar) - vermaak, dans en taphuis

Gaan die net hier los...
14/02/2026

Gaan die net hier los...

https://www.facebook.com/share/p/1Bw6nYUt3h/
13/02/2026

https://www.facebook.com/share/p/1Bw6nYUt3h/

Picnic 🧺 spots at the river this Valentine's day R 60.00 per person.
Swimming pool and braai facilities available.
Own cooler box allowed on the resort

Free entry at the bar ( no cooler box allowed )
Activities, pool and darts.

Off-road bike track open.

081 821 6910

Bike baan is oop die naweek.Kontant kroeg, braai fasiliteite, byl gooi en ander aktiwiteite.Kom geniet die dag saam met ...
12/02/2026

Bike baan is oop die naweek.

Kontant kroeg, braai fasiliteite, byl gooi en ander aktiwiteite.

Kom geniet die dag saam met die familie!

Rocky Ridge Parys Accommodation

Bring die quads en offroads en kom maak 'n stofie!Quad baan gratis ingang die naweek 30 en 31 Jan.Bring 'n vleisie, daar...
30/01/2026

Bring die quads en offroads en kom maak 'n stofie!

Quad baan gratis ingang die naweek 30 en 31 Jan.

Bring 'n vleisie, daar sal 'n vuur brand by die kroeg.

Ons is oop Vrydae 14:00 tot 23:00 en Saterdae 10:00 tot 23:00.

https://maps.app.goo.gl/Yx2qjAg97ACycmhq8

30/01/2026

Chalets SOLDOUT!!!
Tent Nation is now live.
2-sleeper Bush Tent pre-set.
All you need to do is rock up with your things

24/01/2026

So, dit was baie avontuur, genoeg vir 'n volle werks week. Ons is nou poegaai en gaan maar biekie vroeg die bar sluit...

23/01/2026

Go-karts is ongelukkig nie meer beskikbaar op die perseel nie, dit het ~ 1km in die pad af geskyf.

Fun in the sunRocky Ridge Parys Accommodation
22/01/2026

Fun in the sun
Rocky Ridge Parys Accommodation

Dit is lekker op die plaas...Bring jul gunsteling mense en kom geniet die dag met pret spelletjies, swem en dans!Lekker ...
17/01/2026

Dit is lekker op die plaas...

Bring jul gunsteling mense en kom geniet die dag met pret spelletjies, swem en dans!

Lekker lang arm sokkie vir later die nag!

Kamp vure sal brand, bring gerus 'n braai vleisie saam.

Kroeg, dam en spelletjies - ingang is verniet.
Oord - ingang is R60.00 per persoon

https://maps.app.goo.gl/mvNL5BBqfZeaTPXy9

Rocky Ridge Parys Accommodation
Treasure Vault

Dis tyd....Rocky Ridge Parys Accommodation
09/01/2026

Dis tyd....

Rocky Ridge Parys Accommodation

Net so paar fun fotos....Rocky Ridge Parys Accommodation
20/12/2025

Net so paar fun fotos....

Rocky Ridge Parys Accommodation

πŸŒ… Kom kuier saam by ons unieke kontantkroeg! πŸͺ“πŸ»Soek jy iets anders vir jou volgende aand uit? Ons kontantkroeg bied meer...
20/12/2025

πŸŒ… Kom kuier saam by ons unieke kontantkroeg! πŸͺ“πŸ»

Soek jy iets anders vir jou volgende aand uit? Ons kontantkroeg bied meer as net drankies!

✨ Wat jy by ons kan verwag:

πŸͺ“ Byl gooi vir die avontuurlustiges

🎲 β€œCrazy” speletjies wat jou laat skaterlag

πŸ›΅ Bring jou eie β€œquad bike” – ons het ry plek!

🎱 Pooltafel vir 'n bietjie kompetisie

🎯 Veerpyltjiebord

🏎️ Snortjor "Go-karts"

πŸ’ƒ Dansvloer om jou beste β€œmoves” te wys

πŸŒ‡ Pragtige sonsondergange vir onvergeetlike "sundowners" om die dag af te sluit

πŸ”₯ Kamp vuur en kole vir braai – bring jou eie braaivleis en geniet dit saam met goeie geselskap!

Bring jou vriende, jou goeie gees, en kom maak herinneringe saam met ons!

πŸ“By Rocky Ridge Resort, 5km buite Parys
πŸ•’ Oop 10h00 tot 23h00, Mandae tot Saterdae
πŸ’΅ Kontantkroeg – bring jou eie lekker vibes!

Rocky Ridge Parys Accommodation

Address

Kopjeskraal
Parys
9585

Opening Hours

10:00 - 20:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kliprif Kroeg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category