11/09/2017
YORKIE VERMIS... Een van my yorkies het uitgekom en is tans iewers in die strate. Sy moet baie bang wees want sy ken nie verkeer nie. Enige iemand wat kan help om haar op te spoor om inligting het oor waar sy haar bevind kontak my groot asb. Dit is absoluut soos een van my kinders en ek is bitter hartseer oor haar.
Whatsapp my gerus op 0842214640 of bel my op nr 0826173622
Sy het 'n tan (goue) gesiggie en haar lyfie is silver (grys).
Enige hulp of inligting sal baie waardeer word.