Breezy's

Call Directions Website

Breezy's Jou plek vir lekker kos, koue drankies, live entertainment, sport, dans, en goeie geselskap. Breezy's is Waar vriende familie raak! 🍻

Breezy Hill is a 680 square metre family entertainment and function venue situated on the R45 between Paarl and Wellington. The venue is nicely placed on a hill overlooking the lovely surroundings of Paarl and Wellington. Our Shed like venue and our friendly staff will ensure that you will experience a warm welcome once you are at Breezy Hill. With a fireplace, two bars, big indoor and outdoor braai area, pizza oven and possibly one of the Biggest "Big Screens" in the area, our function venue will ensure an experience that you will always want to come back to. We are flexible and will try our best to suit your needs. We will gladly host any of the following events:

Birthdays
Corporate Parties
Braais
Spit Braais
Pizza Oven
Sports Gatherings
Wedding Receptions
Engagement Parties
Anniversaries
Family Days
Launches
Conferences and more. Breezy Hill is not your usual function venue. We would suggest an on-site visit to see what we can offer for your unique experience. The venue is child friendly and has a jungle gym and jumping castle to keep the littles ones entertained.

Sal lekker wees om jou β€˜n slag weer te sien πŸ¦’ElandrΓ© kaartjies beskikbaar by breezys.co.za
09/11/2026

Sal lekker wees om jou β€˜n slag weer te sien πŸ¦’

ElandrΓ© kaartjies beskikbaar by breezys.co.za

Hierdie week by Breezys πŸ¦’
03/11/2026

Hierdie week by Breezys πŸ¦’

Moenie eers probeer β€˜n minuut laat jou 2 dubbels teen R60 kom bestel nie. Elke halfuur on the dot, β€˜n nuwe waaay te goed...
30/10/2026

Moenie eers probeer β€˜n minuut laat jou 2 dubbels teen R60 kom bestel nie. Elke halfuur on the dot, β€˜n nuwe waaay te goedkoop special beskikbaar by die bar.

Vanaand en mΓ΄re aand by die Halloween party as jy ons wou join.

πŸ¦’πŸ•ΊπŸ’ƒ

Die naweek by Breezy's πŸ¦’Vrydag 30 Okt: DJ Hendrik, vanaf 20:00.Saterdag 31 Okt: Halloween Aantrek Party met DJ Pecko, va...
29/10/2026

Die naweek by Breezy's πŸ¦’

Vrydag 30 Okt: DJ Hendrik, vanaf 20:00.
Saterdag 31 Okt: Halloween Aantrek Party met DJ Pecko, vanaf 20:00. R30 met kostuum, R50 sonder. Beste kostuum wen R500 kroegrekening. Kaartjies by die deur te koop.

πŸ“ Breezys, R45 Paarl/Wellington
breezys.co.za

Wen 2 kaartjies vir Liefde by die Dam op 7 November 🎟️Koop 'n pizza by Breezys en staan 'n kans om te wen.Woensdag is di...
27/10/2026

Wen 2 kaartjies vir Liefde by die Dam op 7 November 🎟️
Koop 'n pizza by Breezys en staan 'n kans om te wen.

Woensdag is dit Pizza & Karaoke: karaoke vanaf 20:00 en pizza 40% af heeldag.

Los jou slip in die boks met jou naam en selfoonnommer. Ons kontak die gelukkige wenner nΓ‘ die trekking.
Die wenner word Donderdag op ons Instagram-storie aangekondig.

πŸ“ Breezys, R45 Paarl/Wellington
breezys.co.za

ElandrΓ©, live by Breezy's.Saterdag 14 November, begin 21:00.Kaartjies op breezys.co.za
26/10/2026

ElandrΓ©, live by Breezy's.
Saterdag 14 November, begin 21:00.
Kaartjies op breezys.co.za

🎀 Scallywag live by Breezys!Vrydag 27 November, vanaf 21:00.Toegang: R50.Kaartjies en info: breezys.co.zaπŸ“ Breezys, R45 ...
26/10/2026

🎀 Scallywag live by Breezys!
Vrydag 27 November, vanaf 21:00.
Toegang: R50.
Kaartjies en info: breezys.co.za
πŸ“ Breezys, R45 Paarl/Wellington

Vanaand. Amper. Gaan Irene en PC die verhoog vat hier by Breezy’s. Kaartjies beskikbaar by die deur πŸ¦’ teen R120ppVanaf 8...
22/10/2026

Vanaand. Amper. Gaan Irene en PC die verhoog vat hier by Breezy’s.

Kaartjies beskikbaar by die deur πŸ¦’ teen R120pp

Vanaf 8pm

Hey, wmj die naweek? Brendan Peyper is by Breezy’s in die Paarl Saterdag aand. 21:00R240 β€˜n kaartjie
22/10/2026

Hey, wmj die naweek?

Brendan Peyper is by Breezy’s in die Paarl Saterdag aand.

21:00

R240 β€˜n kaartjie

πŸƒ Jaag die Joker by BreezysElke Donderdag, trekking om 19:00.R5 000 te wen! R20 per kaartjie.Koop jou kaartjies en gooi ...
20/10/2026

πŸƒ Jaag die Joker by Breezys
Elke Donderdag, trekking om 19:00.
R5 000 te wen! R20 per kaartjie.
Koop jou kaartjies en gooi dit in die blik. Een gelukkige wenner kry die kans om die Joker uit die 52 kaarte te trek. Nie getrek nie? Dan rol die pot oor.
Info: breezys.co.za
πŸ“ Breezys, R45 tussen Paarl en Wellington

πŸŽƒ Halloween Aantrek Party by Breezys πŸ¦‡Saterdag 31 Oktober, vanaf 20:00, met DJ Pecko.Toegang: R30 met costume, R50 sonde...
19/10/2026

πŸŽƒ Halloween Aantrek Party by Breezys πŸ¦‡
Saterdag 31 Oktober, vanaf 20:00, met DJ Pecko.
Toegang: R30 met costume, R50 sonder.
Beste costume wen 'n R500 bar tab.
Kaartjies en info: breezys.co.za
πŸ“ Breezys, R45 Paarl/Wellington

Hierdie week by Breezys πŸ¦’Wo 21 Okt: Pizza & karaoke, vanaf 20:00Do 22 Okt: Irene-Louise van Wyk & PC Vermaak, begin 20:0...
19/10/2026

Hierdie week by Breezys πŸ¦’

Wo 21 Okt: Pizza & karaoke, vanaf 20:00
Do 22 Okt: Irene-Louise van Wyk & PC Vermaak, begin 20:00
Vr 23 Okt: DJ Hendrik, vanaf 20:00
Sa 24 Okt: Brendan Peyper begin 21:00, daarna DJ Alicia

Kaartjies en info: breezys.co.za
πŸ“ Breezys, R45 tussen Paarl en Wellington

🍻 Happy hour by Breezys: 20% af op enige drankie.Dinsdae, Woensdae, Donderdae en Vrydae: 16:00 – 17:00Saterdae: 14:00 – ...
14/10/2026

🍻 Happy hour by Breezys: 20% af op enige drankie.

Dinsdae, Woensdae, Donderdae en Vrydae: 16:00 – 17:00
Saterdae: 14:00 – 15:00

πŸ“ Breezys, R45 Paarl/Wellington

Vir die week: Dindag: Chicken Schitzel & Chips of Hake @ 40% afWoensdag: Karaoke & Pizza (40% af)Donderdag: Burgers & Ch...
12/10/2026

Vir die week:

Dindag: Chicken Schitzel & Chips of Hake @ 40% af
Woensdag: Karaoke & Pizza (40% af)
Donderdag: Burgers & Chips (40% af)
Vrydag: DJ Alicia
Saterdag: DJ Pecko

Eerste 20 sangers vir die Karaoke kry β€˜n Jagermeister shot verniet!

Address

Portion 2 Of The Farm Ongegund, R45, Malmesbury Road, 7620
Paarl
7720

Opening Hours

Tuesday 11:00 - 02:00
Wednesday 11:00 - 02:00
Thursday 11:00 - 02:00
Friday 11:00 - 02:00
Saturday 11:00 - 02:00

Telephone

+27 78 099 7032

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Breezy's posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Nearby bars and pubs