Muggers

Muggers Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Muggers, Paarl.

08/02/2026
En ons het `n wenner!!!! Baie geluk Karin Human
11/01/2026

En ons het `n wenner!!!! Baie geluk Karin Human

Nog net n paar daggies oor voor ons n wenner trek vir hierdie awesome koffie geskenkstel. Al wat jy hoef te doen is comm...
18/12/2025

Nog net n paar daggies oor voor ons n wenner trek vir hierdie awesome koffie geskenkstel. Al wat jy hoef te doen is comment met wat jy al by Muggers laat maak het om jou naam in die draw te kry. Good luck

Kompetisie tyd!!! Wen hierdie unieke koffiestel met 'n ekslusiewe handgetekende kunswerk van Paarl wat spesiaal vir die ...
12/12/2025

Kompetisie tyd!!! Wen hierdie unieke koffiestel met 'n ekslusiewe handgetekende kunswerk van Paarl wat spesiaal vir die beker geteken is op geprint.

As jy al ooit iets by Muggers gekoop het comment en se wat jy geprint het.

Geen like en share nodig nie. Jyt ons alreeds support.

Ons kies iemand se naam om hierdie super awesome geskenkstel te wen. Dankie vir almal se support aan ons klein besigheid. Geseënde Kersfees

Watch this space!! Ons vriend Hennie Pretorius van  maak vir ons n baie oulike dankie sê geskenk vir 1 gelukkige wenner....
15/11/2025

Watch this space!! Ons vriend Hennie Pretorius van maak vir ons n baie oulike dankie sê geskenk vir 1 gelukkige wenner. As jy al ooit iets die by Muggers gekoop het, baie dankie. Al wat jy hoef te doen is comment in die post wat jy gekoop het, dan kom jy in die trekking vir ons krismis lucky draw.

06/11/2024

Hierdie is n great radiostasie. Jy glo nie altyd dat radio advertensies werk nie maar die bewyse is daar. Na slegs 1 dag van ons advertensie het ons reeds bestellings gekry van mense wat dit op Wingerd FM se blad gesien het. Dankie Wingerd FM. Advertensies op radio werk beslis.

Vadersdag kruip nader. Kry vir Pa iets oulik vir die garage, bar of die slaapkamer. Whatsapp Muggers by 066  236 1014. T...
25/05/2024

Vadersdag kruip nader. Kry vir Pa iets oulik vir die garage, bar of die slaapkamer. Whatsapp Muggers by 066 236 1014. Tshirts vanaf slegs R180 elk

VAdersdag kruip nader. Kry vir Pa iets oulik vir die garage, bar of die slaapkamer. Whatsapp Muggers by 066  236 1014. K...
25/05/2024

VAdersdag kruip nader. Kry vir Pa iets oulik vir die garage, bar of die slaapkamer. Whatsapp Muggers by 066 236 1014. Koffie bekers vir slegs R60 elk.

Who are you supporting?? R120 per set. 1x Mug and 1x Coaster.Whatsapp us for orders 066 236 1014.
10/03/2024

Who are you supporting?? R120 per set. 1x Mug and 1x Coaster.
Whatsapp us for orders 066 236 1014.

31/12/2023

Baie dankie vir almal wat ons klein besigheid ondersteun het in 2023. Waardeer julle. Mag 2024 vir julle n liefdevolle en gelukkige jaar wees.

Ekt nou nie baie F1 vriende... maar damn die papaya is looking guuud!!!!
28/12/2023

Ekt nou nie baie F1 vriende... maar damn die papaya is looking guuud!!!!

Address

Paarl
7646

Telephone

0662361014

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Muggers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share