Rusty's treintjie pub

Rusty's treintjie pub Pub and venue and grill Pub permanently closed April 2020

27/02/2026
En dit was weer sulke tyd, wat n voorreg ou Pieta Groenewald.
17/02/2026

En dit was weer sulke tyd, wat n voorreg ou Pieta Groenewald.

31/12/2025

Hier waar ek nou rustig sit d**k ek aan die 22 jaar wat ek rond gehardloop het om genoeg plek te maak vir al die mense vir oujaarsaand.6h00 die middag nog met tafels op my kop om nog 6 mense in te pas en dan moes ek nog gaan reg maak om op te tree by die dans.Gesing van 8h00 tot soms 2h00,moertoe natuurlik en dan die volgende oggend het my kinders my vroeg voor oopmaak gehelp om die plek reg te ruk .Soveel oujaars aand,soveel memories en soveel mense wat ek ontmoet en lief geraak het voor.Een en elke oujaar was ongelooflik en mense wat elke jaar dit bygewoon het en natuurlik die maandlikse danse.Ek sal nie jok nie ek mis dit om te sing,maar ekt seker my fair share gehad.
Ek d**k trug aan almal van julle en die oomblikke wat uitstaan.Dankie vir elke memory en vir soveel onvergeetlike oujaars aande.Wees asb veilig as julle vanaand gaan kuier en maak NOG goeie memories...

13/12/2025

Hallo almal,ai mis my kliente erg en d**k aan julle spesifiek die tyd vd jaar waar almal op die pad gaan en reg maak vir vakansie.Wees asb veilig en geduldig op die paaie.Drink maar n dop of treintjie op goeie memories by die Treintjie pub.
Geniet mekaar en lekker rus vir volge de jaar....
Anru Farm stall is nou waar die pub was so kom sê gerus hallo..
5...4...3...2. 1......daar val hy🥳🎉🙏🚂

3 x te koop...0722578474
06/11/2024

3 x te koop...0722578474

12/10/2024
28/07/2024

Address

Baardskeerdersbos
Overstrand
7220

Opening Hours

Friday 00:00 - 22:00
Saturday 10:00 - 01:30

Telephone

+27722578474

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rusty's treintjie pub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Rusty's treintjie pub:

Share