07/09/2026
π½οΈ Schnitzel Jou Maandag Reg by Karopot Restaurant! π½οΈ
Maak jou Maandag sommer lekkerder met ons heerlike Schnitzel Spesiaal vir slegs R79! π
β
2 Heerlike Chicken Schnitzels
β
Goue Chips
β
2 Vars Groente van die Dag
β
Romerige Sous
Want die enigste drama wat jy vandag nodig het, is ekstra sous! πβ€οΈ
π Karopot Karoopot Restaurant
π 079 013 2494
Goeie kos. Goeie geselskap. Goeie herinneringe.
π΄π