02/06/2020
Ek en Yvonne wil net al ons wonderlike kliente bedank vir julle volhouende ondersteuning vandat ons by Cafe Delight was toe by Savons en toe by Bar-Med. Ons het toegemaak weens COVID-19 maar let wel dat ons NOG STEEDS PLATTERS EN CATERING GAAN DOEN. so hou maar dop op sosiale media en Facebook. Baie dankie nogmaals ons gaan jul baie mis. KONTAK SANDRA BY 0766385003 πππ