Nylstroom Buiteklub

Nylstroom Buiteklub Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Nylstroom Buiteklub, Bar, 108 stasie str, Nylstroom.

11/10/2017
09/10/2017

Kom stamp jou voete en wikkel daai boude met Ricus Nel se jongste musiekvideo, Boesmanland.

09/10/2017

Linda Korsten
Liewe Pa
Dis vandag 18 jaar dat Pa weg is, maar ons vra nie meer hoekom en waarom nie. Waar Pa is, is Pa nou rustig.
Ek d**k terug aan al die goeie tye wat ons gehad het : die operas se kleedrepetisies waar ons 5 Korstentjies almal by die orkesput gestaan en kyk het hoe die orkes speel, terwyl Ma aantekeninge vir Pa gemaak het; die wonderlike tye wat ons gehad het as gesin by Ballito….voordat Ballito uitgebrei het…ons was elke vakansie daar; die Kerstye toe ons almal saam was …ek op klavier, Gérard op viool en almal wat heerlik Kerliedere saamsing, en ook Ouma Lilla wat die Kersverhaal vir die kinders vertel het: sy het hom gaan haal by Genesis en ge-eindig by Openbaring; al die raad wat julle vir ons gegee het, wat van ons almal gemaak het wat ons vandag is; al die liefde in oorvloed; en ook die tye wat ons stil moes wees omdat Pa gerus het om in die aand op te tree….of dit Opera of konserte was; Dankie vir die hegte familieband….. daar was nog nooit onenigheid in ons gesin gewees nie. Ons is versprei oor die wêreld, maar sien mekaar nog gereeld;
Daar is nog so baie, maar dit sal my ‘n jaar besig hou om alles te skryf. Laastens, dankie vir musiek….een van die grootste geskenke. Sonder musiek sou die wêreld maar mislik gewees het. Pa se musiek word nog baie geluister. Ons mis vir Pa en Ma, maar die lewe stap aan. Rus sag!

29/09/2017

Nóg ’n boer is in Limpopo op sy plaas aangeval.

Address

108 Stasie Str
Nylstroom
0510

Telephone

+27 79 882 0662

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nylstroom Buiteklub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category