Grasdak

Grasdak Good fun and cool drinks Grasdak is what we call the "local pub" in Northam. We are open Mondays to Sundays from 10h00 - late.

16/07/2018

goeie dag al ons grasdakkers. ons het 'n oop pos as bar lady. stuur jou cv na [email protected] of bring hom na die kantoor toe.
groete 😁

01/06/2018

More mense. Ek hoop julle het julle cowboy bootse en hoede afgestof vir vanaand se opskop by die Grasdak. Sien julle daar!

29/05/2018

Hi al ons grasdak mense. Ek wil julle net weer uitnooi om vrydag aand saam met ons te kuier. Trek jou cowboy outfit aan en kom dans saam, mieskien is jy die gelukkige wenner van ons prys vir die aand

28/05/2018

Hi mensies. Onthou vrydag aand van ons cowboy aand met Tinus Venter. Ingang gratis. Kom wys jou dans passies en dalk wen jy ons prys

17/05/2018

Hi al ons grasdakkers. Die 1ste Junie 2018 het ons vir Tinus Venter by ons as Sanger. Die tema Is Western. So trek aan jou western klere en kom party saam met ons. Sien julle daar.
Baie groete

Almal welkom!!
16/11/2017

Almal welkom!!

Kom kuier saam ons Vrydag aand!!
25/09/2017

Kom kuier saam ons Vrydag aand!!

Color Fest by Grasdak Northam!!Kom geniet die aand saam ons..
20/09/2017

Color Fest by Grasdak Northam!!
Kom geniet die aand saam ons..

Kom geniet die aan saam ons en DJ Kabouter !!
31/08/2017

Kom geniet die aan saam ons en DJ Kabouter !!

Lus vir 'n lekker kuier...bring jou Poncho en sombrero en kom geniet die aand!!
28/06/2017

Lus vir 'n lekker kuier...bring jou Poncho en sombrero en kom geniet die aand!!

30 Junie 2017!!
11/06/2017

30 Junie 2017!!

Address

60 Venter Street
Northam
0360

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Grasdak posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share