Die Dorsmasjien

Die Dorsmasjien Bosveld gasvryheid, plaaskos en koue bier, kinder speelpark en kaggelvuur. Nommerpas vir werksfunksies en troues. Antieke plaas implement versameling.

Die Dorsmasjien maak nie slegs voorsiening vir boere geïnteresseerd in vee veilings nie, maar ook vir vroulief en die kleingoed. Daar is ‘n volle uitgeruste restaurant en kroeg. Die Dorsmasjien is geleë in Wildebeeslaagte te Northam, dis híer waar vee veilings elke Dinsdag en Vrydag aangebied word. Geleë in die hartjie van die bosveld is Die Dorsmasjien perfek vir troues en ander funksies. Die Dorsmasjien open 10h00 soggens en is 7 dae ‘n week oop. Ons vriendelike personeel sal jou tuis laat voel, of dit is om net die son te sien sak in die bosveld met 'n koue drankie of om laat aand die voete wat jik te laat dan. Vir meer inligting oor onthale, troues en/ enige funksies, skakel Suzanne gerus by 071 461 6236

08/08/2026

Address

R510 Wildebeeslaagte. 5. 9km From Northam Towards Rustenburg
Northam
0360

Opening Hours

Monday 10:00 - 20:00
Tuesday 07:00 - 23:00
Wednesday 10:00 - 23:00
Thursday 10:00 - 23:00
Friday 10:00 - 23:00
Saturday 10:00 - 23:00
Sunday 10:00 - 19:00

Telephone

+27636030035

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Dorsmasjien posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category