Die Kuiergat

Call Directions

Die Kuiergat πŸ”₯ Die Kuiergat πŸ”₯
Lekker vibes. Live events. Legendary food.
πŸ” Coastal bites + ice-cold drinks 🍻


Please drink responsibly πŸ”ž

Karaoke Sondag by die Kuiergat! Moet dit nie misloop nie, bring julle pelle en kom sing bietjie saam met ons!
25/10/2026

Karaoke Sondag by die Kuiergat! Moet dit nie misloop nie, bring julle pelle en kom sing bietjie saam met ons!

πŸ‰πŸŽ§ SATERDAGAAND BY DIE KUIERGAT! πŸŽ§πŸ‰ πŸ‚ Bulls vs Ulster – 13:45 πŸ‰ Stormers vs Llabelli Scarlets – 16:00 🎧 DJ WES vanaf 20:...
24/10/2026

πŸ‰πŸŽ§ SATERDAGAAND BY DIE KUIERGAT! πŸŽ§πŸ‰ πŸ‚ Bulls vs Ulster – 13:45 πŸ‰ Stormers vs Llabelli Scarlets – 16:00 🎧 DJ WES vanaf 20:00!
🍻 Awesome drankie specials πŸ” Kombuis sluit om 22:00
πŸ“ 91 Marsh Street, Mosselbaai Bring jou vriende, trek jou rugbytrui aan en kom geniet die lekker gees by Die Kuiergat! πŸ§‘πŸ‰πŸ» Goeie rugby, goeie musiek en LEKKER VIBES! πŸ”₯

🎀πŸ”₯ WOENSDAG IS KARAOKE-AAND BY DIE KUIERGAT! πŸ”₯🎀 Maak reg om jou gunsteling songs te sing, lekker te kuier en die midweek...
21/10/2026

🎀πŸ”₯ WOENSDAG IS KARAOKE-AAND BY DIE KUIERGAT! πŸ”₯🎀 Maak reg om jou gunsteling songs te sing, lekker te kuier en die midweek met ’n BANG af te skop! 🎢🍻 🎀 Karaoke begin: 19:00
🍹 Awesome drink specials!
πŸ” Kombuis sluit: 20:00 πŸ“ Die Kuiergat, 91 Marsh Street, Mosselbaai πŸ”₯ Lekker musiek, lekker mense en GROOT KUIERGAT-VIBES! πŸ§‘πŸ–€

Kom kuier bietjie saam ons die die 7de November om 19:00 saam met Willem wat vir ons lekker live musiek speel! Die Vibe ...
19/10/2026

Kom kuier bietjie saam ons die die 7de November om 19:00 saam met Willem wat vir ons lekker live musiek speel! Die Vibe gaan lekker wees, die bier gaan koud wees, kom vir die musiek, bly vir die kuier! sien julle die 7de November!

🎀🧑 SONDAG IS VIR KARAOKE BY DIE KUIERGAT! 🧑🎀 Maak reg om jou gunsteling songs te sing, saam met jou vriende te kuier en ...
18/10/2026

🎀🧑 SONDAG IS VIR KARAOKE BY DIE KUIERGAT! 🧑🎀 Maak reg om jou gunsteling songs te sing, saam met jou vriende te kuier en die naweek op ’n lekker noot af te sluit! 🎢πŸ”₯ 🍻 Awesome drink specials
🎀 Sunday Karaoke Night
⏰ Vanaf 19:00
🍽️ Kombuis sluit om 20:00 πŸ“ 91 Marsh Street, Mosselbaai Bring jou vriende, warm daai stembande op en kom maak saam met ons ’n jol! 😎🎢 Die Kuiergat β€” Good Food. Good Friends. Great Vibes! πŸ§‘πŸ–€

πŸ‰πŸ”₯ SATURDAY RUGBY DAY BY DIE KUIERGAT! πŸ”₯πŸ‰ Saterdag is dit tyd vir rugby, yskoue drankies en lekker kuier! πŸ»πŸ™Œ 🍻 Awesome d...
17/10/2026

πŸ‰πŸ”₯ SATURDAY RUGBY DAY BY DIE KUIERGAT! πŸ”₯πŸ‰ Saterdag is dit tyd vir rugby, yskoue drankies en lekker kuier! πŸ»πŸ™Œ 🍻 Awesome drink specials!
🍽️ Kitchen sluit om 20:00. πŸ“ 91 Marsh Street, Mosselbaai Lekker rugby, lekker mense en EPIC VIBES β€” ons sien julle daar! πŸ§‘πŸ–€

πŸ”₯🎢 MOSSELBAAI, IS JULLE REG OM TE KUIER?! 🎢πŸ”₯ Hierdie Vrydag, 16 Oktober 2026, maak ons die naweek behoorlik oop by Die K...
16/10/2026

πŸ”₯🎢 MOSSELBAAI, IS JULLE REG OM TE KUIER?! 🎢πŸ”₯ Hierdie Vrydag, 16 Oktober 2026, maak ons die naweek behoorlik oop by Die Kuiergat! πŸ»πŸ’ƒπŸ•Ί 🎧 DJ Wes
🍽️ Kombuis Sluit 20:00
🍻 Koue verversings om jou dors te les
πŸ₯³ Lekker mense, lekker musiek en hope kuier! Bring jou vriende, trek daai dansskoene aan en kom maak herinneringe saam met ons! 😎πŸ”₯ πŸ“ 91 Marsh Street, Mosselbaai

🎱🧑 BINGO BY DIE KUIERGAT! 🧑🎱 Maak reg vir ’n lekker Donderdagaand vol pret, lag en goeie vibes! 🍻🀩 πŸ“… Donderdag, 15 Oktob...
15/10/2026

🎱🧑 BINGO BY DIE KUIERGAT! 🧑🎱 Maak reg vir ’n lekker Donderdagaand vol pret, lag en goeie vibes! 🍻🀩 πŸ“… Donderdag, 15 Oktober
⏰ 19:00
🍻 Awesome drank specials
🍽️ Kombuis sluit om 20:00 πŸ“ 91 Marsh Street, Mosselbaai 🎯 Gryp jou kaart, waag jou kans en kom geniet die kuier!

🎀πŸ”₯ KARAOKE-AAND BY DIE KUIERGAT! πŸ”₯🎀 Woensdag is dit tyd om die mikrofoon te gryp, jou gunsteling liedjie te sing! πŸ—“οΈ Woe...
14/10/2026

🎀πŸ”₯ KARAOKE-AAND BY DIE KUIERGAT! πŸ”₯🎀 Woensdag is dit tyd om die mikrofoon te gryp, jou gunsteling liedjie te sing! πŸ—“οΈ Woensdag, 14 Oktober
⏰ 19:00
🍽️ Kombuis sluit om 20:00. Bring jou vriende, warm daai stembande op en kom maak ’n aand daarvan! 😎🎡 πŸ“ Die Kuiergat – 91 Marsh Street, Mosselbaai

Address

91 Marsh Straat
Mossel Bay
6500

Opening Hours

Monday 07:00 - 22:00
Tuesday 07:00 - 22:00
Wednesday 07:00 - 22:00
Thursday 07:00 - 22:00
Friday 07:00 - 22:00
Saturday 07:00 - 22:00
Sunday 10:00 - 18:00

Telephone

+27767365778

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Kuiergat posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share