16/09/2026
*π½οΈπ₯ DIE VOERKRAAL β π₯π½οΈ*
Platteland Pub & Plaaskombuis β Waar Vriende & Familie Saamkuier
Kom kuier saam van Donderdag 17 September en bederf jouself met heerlike kos!
π₯© *DONDERDAG* β KRUISSKYF | R165
βn Smelt-in-die-mond kruisskyf met jou keuse van:
π₯ Romerige Peri-Peri Hoenderlewertjies
Of
π§ Cheddamelt
Bedien met βn bygereg van jou keuse. Pure plaaslekkerte! π€€
π Klipspringer Gasteplaas, 6 km buite Modimolle op die R101 rigting Naboomspruit
π 082 391 0861
π *Kombuistye:*
DinsdagβSaterdag: 11:00β19:30
Sondae: 11:00β14:30
Tβs & Vβs Geld
π Bring jou mense, kom kuier lekker en geniet βn bord vol plaaslike lekkerte by Die Voerkraal! π»π½οΈ