08/09/2026
๐ฟ๐ฆ๐ฅ RUGBY & RITME SOKKIE AAND! ๐บ๐๐
Kom skop die aand af met SOKKIE vanaf 19H30 en daarna support ons die BOKKE teen die All Blacks om 23H00! ๐ฟ๐ฆ๐
๐ฅ GRATIS INGANG
๐ GROOT DANSVLOER
๐ป Lekker musiek โข Lekker kuier โข Lekker rugby!
โ ๏ธ Tafels word VINNIG vol bespreek!
๐ฒ Bespreek nou: +27 60 500 1717
Dorsland waar die Bokke wen en die voete dans! ๐ฟ๐ฆ๐ฅ