Groen Koei Restaurant

Groen Koei Restaurant Kom beleef die egte Suid Afrikaanse spyskaart en kuier om die spit of braai. Tuis gemaakte drankies

RRRugby RRumble by Groen Koei Restaurant gee lekker vibes van saam skreeu, kuier, eet en na die wen ook lekker dans. Die...
05/09/2026

RRRugby RRumble by Groen Koei Restaurant gee lekker vibes van saam skreeu, kuier, eet en na die wen ook lekker dans.
Die Buffelsfontein bucket is gewen deur Leonie Buhr en 2de was Frederik Petzer.
Baie geluk aan jul twee.

Dankie aan elke klient wat ons ondersteun, jul word opreg waardeurโ™กโ™กโ™ก

Baie Geluk aan Frederik Petzer wat die Buffelsfontein hamper gewen het met sy telling van 30 vir die Bokke en 24 vir New...
05/09/2026

Baie Geluk aan Frederik Petzer wat die Buffelsfontein hamper gewen het met sy telling van 30 vir die Bokke en 24 vir New Zealand๐Ÿˆ๐Ÿ†

05/09/2026
Line Dancing klasse Begin 12 SeptemberSaterdae van 9:00 tot 10:30 by Groen Koei Restaurant Kom deel in die pret en sames...
02/09/2026

Line Dancing klasse
Begin 12 September
Saterdae van 9:00 tot 10:30 by Groen Koei Restaurant
Kom deel in die pret en samesynโ™กโ™ก
Skakel Lizette 0780414425

๐ŸŽถ๐Ÿ„ **BILTONG ORKES KUIER BY GROEN KOEI RESTAURANT!** ๐Ÿ„๐ŸŽถ๐Ÿช— **BOEREBAND MET โ€™N KONSERTINA!** ๐ŸŽตKom kuier saam  **GESELSIGE A...
02/09/2026

๐ŸŽถ๐Ÿ„ **BILTONG ORKES KUIER BY GROEN KOEI RESTAURANT!** ๐Ÿ„๐ŸŽถ

๐Ÿช— **BOEREBAND MET โ€™N KONSERTINA!** ๐ŸŽต
Kom kuier saam **GESELSIGE AAND vol musiek, dans & lekker kuier!** ๐Ÿ’ƒ๐Ÿ•บ

๐Ÿ“… **SATERDAG | 26 SEPTEMBER 2026**
โฐ **19:00**

๐ŸŽŸ๏ธ **TOEGANG**
๐Ÿ’ฐ **R100 per persoon**
๐Ÿ‘ง๐Ÿง’ **Kinders onder 10 jaar: R60**

๐Ÿฒ **HEERLIKE POTJIEKOS OP DIE SPYSKAART!** ๐Ÿฒ

๐ŸŽถ Lekker boeremusiek
๐Ÿช— Konsertina-klanke
๐Ÿ’ƒ Dans
๐Ÿฒ Heerlike kos
๐Ÿฅณ En natuurlikโ€ฆ **โ€™n lekker kuier by Groen Koei!**

๐Ÿ“ข **BESPREEK JOU TAFEL NOU!**
๐Ÿ“ž **072 727 9346**

๐Ÿ“ **58 ZUID STR, MIDDELBURG, MPUMALANGA**

๐Ÿ„๐Ÿ’š **GROEN KOEI RESTAURANT**
**Waar goeie musiek, lekker kos & goeie geselskap bymekaar kom!**

01/09/2026

"Skinny Yes" begin vanaand hul dans klasse by Groen Koei Restaurant ...
Elke Dinsdag en Donderdag vanaf 18:00 tot 19:00
Kontak Larisse 0719878255

Address

58 Zuid Street
Middelburg
1050

Opening Hours

Tuesday 10:00 - 00:00
Wednesday 10:00 - 00:00
Thursday 10:00 - 00:00
Friday 10:00 - 00:00
Saturday 10:00 - 00:00

Telephone

+27727279346

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Groen Koei Restaurant posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Groen Koei Restaurant:

Share

Category