31/10/2026
Hierdie een is vir julle, Meyerton! Danksy julle stemme, het ons onlangs die Top 6 gehaal in MCR radio pizza-kompetisie! 🥳🍕
Vir die FINALE stemming het ons ons GEHEIME WAPEN ingestuur 💪🏼 julle weet dit! Ons Meaty Pizza, kompleet met ’n jalapeño-skop (op die een helfte ...vir die dapper siele)🙃🔥
Dink julle ons het ’n treffer hier wat die KROON kan dra? 👑