Hennies Pub En Restaurant

Hennies Pub En Restaurant Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Hennies Pub En Restaurant, Pub, 102 Hein Avenue Rothdien, Meyerton.

30/05/2019

Boemelaarsdans saterdag 1junie..7 tot laat..lekker spesials en pryse..sien jul daar

23/05/2019

Barladdy needed. Kroeg dame benodag kontak Hennie by 0838002431

27/02/2019

Naand almal volgende woensdag 6de Maart 2019 hou ons pool kompetisie vanaf 7uur R50 inskrywings en die wenner kry die hele kitty. Sien jul almal daar.

29/06/2018

Onthou more se pool kompetisie en braai. Richelieu special. R25 n dubble met mix. R35 n braai pakkie pap en sous sal beskikbaar wees. Pop n balloon vir groot pryse sien julle daar.

25/06/2018

Saterdag 30/6/2018 kom geniet die dag saam ons,ons gaan braai, braai pakkies beskikbaar om te koop daar gaan ook n pool kompetisie wees, R50 inskrywing wenner hou kittie. Pop n ballon n kyk of jy gelukkige wenner is op jou tab.

Address

102 Hein Avenue Rothdien
Meyerton
1961

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hennies Pub En Restaurant posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category