09/06/2026
Jy arriveer. Ons doen die res. ✅
Stap in by jou premium khaki seil-tent en alles wag reeds vir jou: ‘n veldbed met matras en paslaken, ‘n kant tafeltjie, ‘n sagte vloer mat en grondseil — netjies opgeslaan, gereed vir die eerste aand. Geen tentpenne, geen sukkel, geen sweet nie.
Dis glamping by Innibos soos dit hoort: 3m×3m ruim canvas in die hart van die amptelike kampdorp, met die restaurant en kroeg op stapafstand. Jou Innibos verblyf vir 2026 — ‘n premium tent in die Laeveld waar jy net hoef aan te kom en te ontspan.
📅 2–5 Julie 2026 📍 The Drive, Nelspruit ✅ Net 100 tente — glamping plekke raak gou vol
Bespreek jou tent via WhatsApp +27 76 685 3231 of besoek innitent.tiiny.site Bel Renaldo +27 82 459 9437 · Sebastian +27 72 752 1377
KampMetGemak