31/10/2026
🔥 MALMESBURY, KOM DANS! 🔥
Die Koöperasie maak die dansvloer warm! Kom geniet ’n aand vol lekker musiek, goeie geselskap, koue drankies en specials wat jy nie wil misloop nie!
Van Olof Bergh tot Red Square – ons het jou dors gedek! 😉
Bring jou vriende, trek jou dansskoene aan en kom maak ’n aand daarvan!
🍹 Drank specials op die aand!
🎶 Goeie musiek en lekker vibes!
🔥 Die Koöperasie is waar die kuier gebeur!
📍 Die Koöperasie, Malmesbury
Moenie net hoor hoe lekker dit was nie – kom beleef dit self! 🍻