Laerskool Malelane

Laerskool Malelane Om kwaliteit Christelike Afrikaans of Engels-medium onderwys en opvoeding aan die kinders van die Onderberg te bied sodat hulle hul potensiaal kan ontwikkel.

| PERSONEEL RAAI DIE LANIE-ONDERWYSER! ๐Ÿ‘ถ๐Ÿ“ธWie ken die Lanie-onderwysers goed genoeg? Speel saam en raai watter onderwyser...
09/06/2026

| PERSONEEL

RAAI DIE LANIE-ONDERWYSER! ๐Ÿ‘ถ๐Ÿ“ธ

Wie ken die Lanie-onderwysers goed genoeg?

Speel saam en raai watter onderwyser by elke baba-/kinder รฉn voet foto hoort!
~
GUESS THE LANIE TEACHER! ๐Ÿ‘ถ๐Ÿ“ธ

Who knows the Lanie teachers well enough?

Join in the fun and guess which teacher matches each baby/childhood photo and foot photo!


| GRAAD A ๐Ÿพ Wat โ€™n pootjie-perfekte uitstappie! Ons Graad R/A-klas het Dirty Dogs besoek en โ€™n heerlike tyd gehad! ๐ŸถOns ...
09/06/2026

| GRAAD A

๐Ÿพ Wat โ€™n pootjie-perfekte uitstappie!

Ons Graad R/A-klas het Dirty Dogs besoek en โ€™n heerlike tyd gehad! ๐Ÿถ

Ons het gesien hoe honde gewas, drooggeblaas, geskeer en bederf word! Diรฉ leerders het dit geniet om die uitstappie te beleef as deel van ons tema: Troeteldiere. ๐Ÿฑ๐Ÿพ

Baie dankie aan Dirty Dogs Malelane vir die warm ontvangs en die onvergeetlike ervaring. Die glimlagte op ons leerders se gesigte, sรช alles! ๐Ÿ’™๐Ÿฆ…๐Ÿ’›
~
| GRADE R

๐Ÿพ What a paw-some outing!

Our Grade R/A class visited Dirty Dogs and had a wonderful time! ๐Ÿถ

We got to see how dogs are bathed, blow-dried, groomed, and spoiled! The learners thoroughly enjoyed this excursion as part of our theme: Pets. ๐Ÿฑ๐Ÿพ

A big thank you to Dirty Dogs Malelane for the warm welcome and unforgettable experience. The smiles on our learners' faces say it all! ๐Ÿ’™๐Ÿฆ…๐Ÿ’›

| ๐Ÿ’™๐ŸŒŸ S T E R  V A N  D I E  W E E K ๐ŸŒŸ๐Ÿ’™ |Baie geluk, Lanies! Ons is ongelooflik trots op julle! ~ Congratulations, Lanies...
08/06/2026

| ๐Ÿ’™๐ŸŒŸ S T E R V A N D I E W E E K ๐ŸŒŸ๐Ÿ’™ |

Baie geluk, Lanies! Ons is ongelooflik trots op julle!
~
Congratulations, Lanies! We are incredibly proud of you!

2026: Jou paspoort na sukses โœˆ๏ธ | Your passport to success! โœˆ๏ธ

08/06/2026

๐——๐—ถ๐—ฒ ๐—ฎ๐—บ๐—ฝ๐˜๐—ฒ๐—น๐—ถ๐—ธ๐—ฒ ๐—ข๐—ป๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฏ๐—ฒ๐—ฟ๐—ด๐—ณ๐—ฒ๐—ฒ๐˜€ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฒ ๐—ฝ๐—ฟ๐—ผ๐—ด๐—ฟ๐—ฎ๐—บ!๐Ÿ”ฅ
Maak seker jou dansskoene is reg, want 26 Junie 2026 gaan een vir die boeke wees! ๐Ÿ’ƒ๐Ÿ•บ

Kry jou kaartjies nou ๐Ÿ‘‰ www.onderbergfees.com

05/06/2026

๐Ÿ“บ๐ŸŒŸ : Die toekoms van nuuslesers skyn helder!

Ons Top 5 finaliste in Die GROOT Ontbyt Jong Nuusleser 2026 het hul beste nuusbulletins gelewer, maar nou het ons jou hulp nodig. ๐Ÿ‘†

Ontmoet jou TOP 5 ๐Ÿค“๐Ÿ“–
๐Ÿ‘‰ Alyssa Cloete (13 jaar oud), en in Graad 7 in Laerskool Voorpos, Pretoria, Gauteng.
๐Ÿ‘‰ Die 11-jarige Amjee Mentz, Graad 6 in Laerskool JJ van der Merwe, Ermelo, Mpumalanga.
๐Ÿ‘‰ Gerrit Nienaber (9 jaar oud) in Graad 3 in Laerskool Malelane, vanaf Malelane, Mpumalanga.
๐Ÿ‘‰ Keydie Le Roux, 11 jaar oud, en Graad 6 in Meraki MAcademics.
๐Ÿ‘‰ Die 10-jarige Marko Jacobs van Gauteng, Pretoria, tans in Graad 4 in Laerskool Wierdapark.

๐Ÿ‘ Stem vir jou gunsteling deur sy/haar video te 'LIKE'!
Die wenner kry die ongelooflike geleentheid om regstreeks op televisie nuus te lees op Die GROOT Ontbyt. ๐ŸŽค ๐Ÿ“ฐ โœจ

NEEM KENNIS - Die LIKES op Die GROOT Ontbyt-blad tel 20% van die finale punt. 80% van die punt is reeds bepaal deur die paneel beoordeelaars.

โฐ Stemme sluit Dinsdag, 9 Junie 2026 om 12:00.

In samewerking met Maroela Media en trots geborg deur PNA - Kleur jou wรชreld.

| KINDERBESKERMINGSWEEKGedurende Kinderbeskermingsweek het die klasse hul deure versier om elke Lanie te herinner dat hu...
04/06/2026

| KINDERBESKERMINGSWEEK

Gedurende Kinderbeskermingsweek het die klasse hul deure versier om elke Lanie te herinner dat hulle spesiaal is, waarde toevoeg en met selfvertroue kan groei, leer en droom. By die Lanies, vier ons elke kind en die lig wat hul bring.๐Ÿ’™๐Ÿฆ…๐Ÿ’›

~
| CHILD PROTECTION WEEK

During Child Protection Week, the classes decorated their classroom doors to remind every Lanie that they are special, valued, and able to grow, learn, and dream with confidence.
At Laerskool Malelane, we celebrate every child and the light they bring. ๐Ÿ’™๐Ÿฆ…๐Ÿ’›


| PERSONEEL~ TIPPIE ~ ๐Ÿ“š๐Ÿ˜Op Saterdag, 30 Mei, het ons Grondslagfase-onderwysers die voorreg gehad om die Tippie Lees-Fasi...
02/06/2026

| PERSONEEL
~ TIPPIE ~ ๐Ÿ“š๐Ÿ˜

Op Saterdag, 30 Mei, het ons Grondslagfase-onderwysers die voorreg gehad om die Tippie Lees-Fasiliteringskursus by H/S Bergvlam by te woon. Die kursus is aangebied deur die skrywers van die Tippie-reeks, Me. Reinette Lombard en Me. Josรฉ Palmer.

Die kursus het waardevolle kennis, praktiese wenke en effektiewe strategieรซ gebied om leerders nog beter te ondersteun op hul leesreis. Deur hierdie opleiding word ons onderwysers verder bemagtig om 'n liefde vir lees te kweek en leerders te help om met groter begrip, vlotheid en selfvertroue te lees.

Ons sien daarna uit om hierdie nuwe insigte in die klaskamer toe te pas en elke leerder te ondersteun om sy of haar volle potensiaal te bereik.

"Elke boek wat oopgemaak word, is 'n nuwe wรชreld wat ontdek word." โœจ

~
On Saturday, 30 May, our Foundation Phase teachers had the privilege of attending the Tippie Reading Facilitation Course at Hoรซrskool Bergvlam. The course was presented by the authors of the Tippie series, Ms. Reinette Lombard and Ms.Josรฉ Palmer.

The course provided valuable knowledge, practical tips, and effective strategies to better support learners on their reading journey. Through this training, our teachers are further empowered to foster a love for reading and help learners read with greater comprehension, fluency, and confidence.

We look forward to implementing these new insights in the classroom and supporting every learner in reaching their full potential.

"Every book that is opened is a new world waiting to be discovered." โœจ

| INTERSKOLE REDENAARSLIGA Op 30 Mei 2026 het Menei Brits, 'n Graad 6-Lanie, deelgeneem aan die Provinsiale Interskole R...
02/06/2026

| INTERSKOLE REDENAARSLIGA

Op 30 Mei 2026 het Menei Brits, 'n Graad 6-Lanie, deelgeneem aan die Provinsiale Interskole Redenaarsliga.
Sy het 'n skitterende A++ vir haar voorbereide toespraak behaal!

Die sprekers wie deurdring na die Nasionale Rondte word op 5 Augustus 2026 aangekondig.

Baie geluk, Menei! Ons hou styf duime vas vir goeie nuus en wens jou alle sterkte toe vir die volgende ronde! ๐Ÿ’™๐Ÿฆ…๐Ÿ’›
~
On 30 May 2026, Menei Brits, a Grade 6 Lanie, participated in the Afrikaans category of the Provincial Interschool Public Speaking League.
She achieved an outstanding A++ for her prepared speech!

The speakers who advance to the National Round will be announced on 5 August 2026.

Congratulations, Menei! We are holding thumbs for good news and wish you all the best for the next round! ๐Ÿ’™๐Ÿฆ…๐Ÿ’›

๐Ÿ“ท RK FOTO

01/06/2026

๐Ÿฎ๐Ÿฑ ๐——๐—”๐—˜ ๐—ข๐—ข๐—ฅ! ๐Ÿ”ฅ

Onderbergfees 2026 kom vinnig nader en die excitement raak elke dag groter! ๐Ÿ˜Ž๐ŸŽถ

Maak gereed vir โ€™n feesdag vol musiek, kuier, lekker vibes en memories saam met goeie mense.โœจ

Moenie uitmis nie - kry jou kaartjies nou!
๐Ÿ‘‰ https://onderbergfees.com/

| LANDLOOP Die Lanies het op Saterdag, 30 Mei 2026 by Eagle's View deelgeneem, aangebied deur L/S Bergland.Baie geluk aa...
31/05/2026

| LANDLOOP

Die Lanies het op Saterdag, 30 Mei 2026 by Eagle's View deelgeneem, aangebied deur
L/S Bergland.

Baie geluk aan Xander Kotzรฉ en Anlia Webb wat ons skool met trots verteenwoordig het. Julle Lanie-gees maak ons trots! ๐Ÿ’™๐Ÿฆ…๐Ÿ’›

~
| CROSS COUNTRY

The Lanies participated at Eagle's View on Saturday, 30 May 2026, hosted by L/S Bergland.

Congratulations to Xander Kotzรฉ and Anlia Webb, who represented our school with pride.
Your Lanie spirit makes us proud! ๐Ÿ’™๐Ÿฆ…๐Ÿ’›

Address

Marula Street 32
Malelane
1320

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Malelane posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share