Paradise Pub aka Kerkie

Paradise Pub aka Kerkie Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Paradise Pub aka Kerkie, Bar, 38 Fourth Avenue, Lichtenburg.

25/10/2018
Vandag se South Africa Dean Dry
19/06/2018

Vandag se South Africa
Dean Dry

13/06/2018

🌬Leef jul nog in hierdie koue? ☃Just checking. Kom drink 🍺5 Castle dumpies of blikkies en kry die 6de een gratis. Klein bietjie ❄antifreeze om die siel bietjie warm te kry🔥 vir R5 per shot. Kiss me 💄Strawberry lips 💋vir R8 per shot. Sambuca vir R5 per shot. Drink 'n Blue label 🍻biertjie vir R10. Kom warm 🧤🧣op vir die rugby🏉 die naweek.
Dean Dry

11/02/2018

Dean Dry 💜Valentynsdag❤.
Ons nuwe Valentyns-shooter 🍶R10.00. 'n Pragtige mans-en-damesgeskenk 🎁met ons balonnepop 🎈te wen. R10. R20 VIR DIE GROOT PRYSE. ONS GAAN DIE HEELDAG VALENTYNSDAG 💘VIER. ONS PLEKKIE GAAN MOOI OPGEMAAK WEES EN DIE LIEFDE GAAN ❣BLOM. ELKE UUR ⌛N ANDER SPECIAL. KOM BRAAI🍗🥩🥓 LEKKER BY ONS. BESPREEK VOOR DIE TYD AS JY 2 BRAAIPAKKIES. AARTAAPPELSLAAI PAP SOUS EN KNOFFELBROODJIES met n griekse slaai. R120.00 PER PERSOON. ONS DEK TAFELS BUITE BY KROEG. KOS SLEGS OP BESPREKING. BEL VOOR 1NM WOENSDAG. Dean Dry 071 162 2657 Wilma Roos 072 046 7885BAIE DANKIE.

Dean Dry
30/12/2017

Dean Dry

Lekker kuier van gisteraand. Baie danq vir jul ondersteuning. Dean Dry
30/12/2017

Lekker kuier van gisteraand. Baie danq vir jul ondersteuning. Dean Dry

30/12/2017

Goeie more 😎mensies.
Ons hou vandag 'n dag propvol pret. 🤡Ons is reeds vanaf 10:00 oop en die vuurtjie🔥 sal brand al van so 16:00 af. Al om bekende oom Neville gaan vir ons kom lekker musiek 🎼maak. Kom toets jou stem en kom sing 🎤karaoke. Bring net 'n vleisie 🍗ons voorsien pap en sous met mal lekker snacks 🍢. Ons gaan heel aand 🕺🏻💃🏻sokkie so kom wen groot pryse. Ons swart en blou zappa is R8 elk. Kom wys ons jou naweeklyfie. Of jou leeuloop. 🦁
Ons gaan groot of ons gaan huistoe. Of hoe?
Sien julle later.
Dean Dry

01/12/2017

Middag mense ons hou weereens 'n lekker braai by kerkie vanaand bring jou tjop en kom drink 'n dop. Ons het ook ballonpop vir R10 per ballon. Lekker pryse. Kom bars 'n ballon en kom geniet die eerste aand van Desember. Dean Dry Donovan Labuschagne

18/10/2017

Mensies ons hou Vrydag en Saterdag weer 'n lekker braai. Ons voorsien knoffelbrood en daar sal braai pakkies ook tekoop wees.
Sien julle daar. Lekker aandjie.
Dean Dry

Saterdag se lekker kuiertjie rugby kyk en braai. Dean Dry
03/10/2017

Saterdag se lekker kuiertjie rugby kyk en braai. Dean Dry

08/09/2017

Ons hou 'n Braai more. Bring jou eie vleisie ons voorsien die hout en south. Kroeg specials is 2 dubbel brandewyn en een botteltjie coke vir R50 of 2 singles en een coke vir R30. Sjerrie vir R15 en Vodka vir R10 per tot. Blue label vir R15 of Blue label en shooter vir R20. Sekere shooters vir R8.
Sien julle daar.

Address

38 Fourth Avenue
Lichtenburg
2740

Telephone

+27711622657

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Paradise Pub aka Kerkie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category