Die Sinkdak Pub and Grill

Die Sinkdak Pub and Grill Pub, Grill, Dance, Pool, Sunday Lunch Buffet, Karaoke, Buy & Braai, Functions, Catering etc.

Themed Nights
Karaoke
R2 - Pool Tables
Dinner and Dancing
Functions and Catering Services
Pub lunches
Ribs and Baskets
Buy and Braai

13/07/2023
06/07/2023

To all our Die Sinkdak Pub and Grill fans...

Please join the Impulsief Pub and Grill page for upcoming events.

And don't miss out on the opening.

See you all there!!

Love

Wiets and Leonie
XOX

Hi julle. Nuwe Pub maak oop 29 July!! Moenie mis loop nie!!Maak seker julle volg die Impulsief page asb. Die page sal no...
28/06/2023

Hi julle. Nuwe Pub maak oop 29 July!! Moenie mis loop nie!!

Maak seker julle volg die Impulsief page asb. Die page sal nog net vir 'n rukkie bestaan.

Love u all!!!

08/06/2023

Coming soon.......

01/04/2023

Kom ons maak weer soos gisteraand!!! Party party party by Die Dak!! Sien julle daar!!

31/03/2023

Hallooo ons Sinkdak maaitjies.

Net 'n regstelling ALWEER... Mense hou van stories 🀣🀣🀣 maar ek hou daarvan as Sinkdak heeltyd onder bespreking is😁😁

Die Sinkdak is nie toe omdat die landlord die gebou terug gevat het nie, goodness, as ons nie dood is nie, dan iets anders, ai🀣🀣🀣🀣 Sinkdak was vir 'n week toe want ek het al my skelm staff weg gejaagπŸ˜‰ en bietjie skade gelei...

Maar nou is ons weer volstoom oop van gisteraand af 😁😁

Sien julle vanaand!!

Groete
Fiela
🍻

Let the best Barlady - Leonie aka FIELA entertain you....
03/03/2023

Let the best Barlady - Leonie aka FIELA entertain you....

Address

151 Main Reef Road
Lewisham
1739

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Sinkdak Pub and Grill posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category