11/06/2026
πΆ SEKELBOS LANGEBAAN β HIER KOM DIE NAAWEEK! πΆπ»
Maak gereed vir twee aande van fantastiese LIVE ENTERTAINMENT by Sekelbos Kuierkombuis! πΈπ₯
π
Vrydag 12 Junie
π€ Jurie van Zyl
π 20:00
π
Saterdag 13 Junie
π€ Hendrik Beets
π 20:00
Bring jou vriende, geniet die lekker atmosfeer, koue drankies en goeie musiek! πΆπΉπ»
π Sekelbos Langebaan
Waar goeie tye en groot treffers bymekaarkom! π΅β¨
Tag jou kuiermaats en maak seker julle mis dit nie! ππ