Ladies Bar CBL

Ladies Bar CBL Entertainment

08/11/2025

Neem kennis! Take note!

25 Oktober 2025. DJ Mars, met 3 ander! Die ding gaan ruk. Eerste 40 kry 'n dumpie (Black Lable of Castle Lite) gratis.
13/10/2025

25 Oktober 2025. DJ Mars, met 3 ander! Die ding gaan ruk. Eerste 40 kry 'n dumpie (Black Lable of Castle Lite) gratis.

Rubber Johnnie is hier, in Ladies Bar. R40 gee jou toegang tot goeie musiek, 'n gratis dumpie bier (Black Lable of Castl...
27/09/2025

Rubber Johnnie is hier, in Ladies Bar. R40 gee jou toegang tot goeie musiek, 'n gratis dumpie bier (Black Lable of Castle Lite), happy hour (9 tot 10) met 10% afslag op alles wat ons aanbied. Kom geniet die aand saam met ons.

Só lyk die man wat Saterdagaand die musiek kom maak.
23/09/2025

Só lyk die man wat Saterdagaand die musiek kom maak.

Hier's die program vir die naweek.
23/09/2025

Hier's die program vir die naweek.

Die naweek van die 26ste en 27ste September 2025 hou ons 1 jaar vieringe. Die 26ste bied Ladismith Sekondêr 'n Disco aan...
16/09/2025

Die naweek van die 26ste en 27ste September 2025 hou ons 1 jaar vieringe. Die 26ste bied Ladismith Sekondêr 'n Disco aan in Ladies Bar. Geen onder 18's sal toegelaat word nie. Bring maar 'n bewys van ouderdom (ID) indien u nie by die deur weggewys wil word nie. Dit sal R25 kos. Kaartjies is beskikbaar by die personeel en leerders van LSS.

Saterdag, 27 September is die werklike vieringe met Rubber Johnnie, bekende DJ en musician van Oudtshoorn. Die kaartjies is beskikbaar by die Ladies Bar personeel. Dit sal R40 kos as u dit vooraf koop. 'n Spesiale prys van R70 vir 'n paartjie (wat saam by die Bar aankom) is beskikbaar - ook vooraf betaalbaar. Indien u die aand (8uur) by die deur gaan betaal, sal u R50 moet betaal. 'n Paartjie sal dus R100 by die deur betaal.

Kom vier dit saam met ons. Hoe sal ons dit vier:
1. Spesiale pryse.
2. Spesiale trekkings met nommers van die
kaartjies.
3. Happy hour (9uur tot 10uur) - 10% afslag op.
alles wat ons te koop aanbied.

Specials for this and next weekend. Happy hour for people who paid entrance fee of R10. Come and enjoy yourself.
20/06/2025

Specials for this and next weekend. Happy hour for people who paid entrance fee of R10. Come and enjoy yourself.

Weekend entertainment en specials. Kom geniet!!
30/05/2025

Weekend entertainment en specials. Kom geniet!!

Vrydagaand vier ons Valentynsdag by Ladies Bar. Vanaf 9uur tot 12uur speel 'n orkes alle soort musiek. DJ Shane sal vana...
13/02/2025

Vrydagaand vier ons Valentynsdag by Ladies Bar. Vanaf 9uur tot 12uur speel 'n orkes alle soort musiek. DJ Shane sal vanaf 8uur die gees regkry. Kom saam met jou geliefde vir R50 of kom alleen vir R30. Dalk ontmoet jy jou Valentyn hier! Kyk na die specials. Deel die post sover as u wil!

Die wenner van die whiskey.
02/01/2025

Die wenner van die whiskey.

29/12/2024

Op Vrydagaand, 3 Januarie 2024, sal dié heer die besoekers van Ladies Bar vergas met goeie sang. Bekende liedjies sal gesing word. Kom kuier gerus Vrydagaand by Ladies Bar. Dit beloof om 'n genotvolle aand te wees. Toegangsgelde hiervoor is net R10.

29/12/2024

Op Dinsdagaand, 31 Januarie 2024, laaste dag van 2024, loot die bestuur 2 bottels harde hout uit. Inskrywings hiervoor is gratis. Elkeen wat vanaf half 8, soos gewoonlik op 'n Vrydag- en Saterdagaand, toegangsgeld betaal, sal 'n kans staan om dit te wen. U sal 'n kaartjie met 'n nommer by die deur ontvang. Die kaartjie is u inskrywing om óf 'n bottel KWV 5 jaar oud óf 'n bottel Ballantine Whiskey te wen. Die een wat die eerste trekking se prys wen, sal nie aan die tweede trekking kan deelneem nie. Die whiskey sal saam met 'n 2 liter Sprite aangebied word. Die KWV 5 jaar oud sal saam met 'n 2 liter Coke aangebied word. Die wenner/s kan die prys deel met vriende deur dit in die Bar te drink of hy/sy kan dit by die huis gaan geniet. Die trekking sal stiptelik om half 11 plaasvind. Indien die gelukkige wenner nie in die Bar is nie, sal hy/sy die prys na 3 roepe verbeur en 'n ander nommer sal getrek word. Alle voorspoed vir elke deelnemer.

Address

Church Street
Ladismith
6655

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ladies Bar CBL posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category