Die Ou Bar

Die Ou Bar Cold drinks, fishing tales, and authentic West Coast vibes! Pull up a stool and enjoy Die Ou Bar!

You know the drill! 💚🖤
01/09/2026

You know the drill! 💚🖤

Meet & Greet met Christ Wyatt die Woensdag tussen 16:30 - 17:00 !! 🤩
31/08/2026

Meet & Greet met Christ Wyatt die Woensdag tussen 16:30 - 17:00 !! 🤩

Hou julle Vrydag oop vir bietjie Live Music! 28 Augustus tussen 18:00 - 21:00. Kom dans lekker en drink ‘n doppie! Ons s...
24/08/2026

Hou julle Vrydag oop vir bietjie Live Music! 28 Augustus tussen 18:00 - 21:00. Kom dans lekker en drink ‘n doppie! Ons sien julle daar! 🎸🍻

Reinier van Rooyen sing weer by ons! Vele pret! 😁 Maak n draai dié Vrydag 21 Augustus, en geniet ‘n doppie met baie lekk...
20/08/2026

Reinier van Rooyen sing weer by ons! Vele pret! 😁 Maak n draai dié Vrydag 21 Augustus, en geniet ‘n doppie met baie lekker musiek! 🍻

Special Notice ‼️
18/08/2026

Special Notice ‼️

You know the drill! 😉🍺 Elke Vrydag is braaidag by Die Ou Bar! Kom braai n vleisie, koop ‘n doppie en geniet vele geselsk...
17/08/2026

You know the drill! 😉🍺 Elke Vrydag is braaidag by Die Ou Bar! Kom braai n vleisie, koop ‘n doppie en geniet vele geselskap! 😄

Dis koud buite, maar die vuur brand warm by Die Ou Bar! ❄️🔥Sluit hier vandag by ons aan vir vars braaivleis, goeie Wesku...
14/08/2026

Dis koud buite, maar die vuur brand warm by Die Ou Bar! ❄️🔥

Sluit hier vandag by ons aan vir vars braaivleis, goeie Weskus-geselskap en 'n glasie sherry vir net R20. Ons sorg vir die hout en die vleis is te koop — bring net jou goeie gees saam!

Rugby; Specials; Goeie tye! Maak ‘n draai.😍
08/08/2026

Rugby; Specials; Goeie tye! Maak ‘n draai.😍

Kom geniet bietjie ‘Live Music’ dié Vrydag! Braai ‘n vleisie en drink ‘n doppie! 🍺 Sien jou daar. 😉
05/08/2026

Kom geniet bietjie ‘Live Music’ dié Vrydag!
Braai ‘n vleisie en drink ‘n doppie! 🍺 Sien jou daar. 😉

Address

At The End Of Jameson Street
Laaiplek
7365

Opening Hours

Monday 11:00 - 21:00
Tuesday 11:00 - 21:00
Wednesday 11:00 - 21:00
Thursday 11:00 - 21:00
Friday 11:00 - 21:00
Saturday 11:00 - 21:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Ou Bar posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category