Kroonstad Klub Club

Kroonstad Klub Club Please join us for a quick drink, pool and snooker tables available. DSTV for sports also.
(1)

Dit is weer gewone Bingo vanaand.. Die pot begin op R560!‼️💵
13/05/2026

Dit is weer gewone Bingo vanaand.. Die pot begin op R560!‼️💵

Die wenners van ons eerste MEGABINGO ‼️💃Dit was Pret..Senuwees was aan die gang..Ons het lekker gekuier!Baie geluk julle...
07/05/2026

Die wenners van ons eerste MEGABINGO ‼️💃
Dit was Pret..
Senuwees was aan die gang..
Ons het lekker gekuier!
Baie geluk julle...

Vanaand is nie net Bingo nie..🤔‼️‼️ DIS MEGABINGO‼️‼️🤪💵
06/05/2026

Vanaand is nie net Bingo nie..🤔
‼️‼️ DIS MEGABINGO‼️‼️🤪💵

Ons hou Woensdag ń MEGA BINGO.. JY WIL DIT NIE MIS NIE..JY MOET DIT NIE MIS NIE..IEMAND GAAN WEN!!🤪💵💵‼️Share met jou tjo...
30/04/2026

Ons hou Woensdag ń MEGA BINGO..
JY WIL DIT NIE MIS NIE..
JY MOET DIT NIE MIS NIE..
IEMAND GAAN WEN!!🤪💵💵‼️
Share met jou tjommies..

Dit is weer tyd wat jy ń KANS kan vat om ń paar ekstra bokke💵 te kry!
28/04/2026

Dit is weer tyd wat jy ń KANS kan vat om ń paar ekstra bokke💵 te kry!

Ons BINGO WENNER het gistraand met R1280 weg gestap🥳🤪Baie geluk Tannie Ansie..Aanhouer wen.. laasweek het sy 1 nommer te...
23/04/2026

Ons BINGO WENNER het gistraand met R1280 weg gestap🥳🤪
Baie geluk Tannie Ansie..
Aanhouer wen.. laasweek het sy 1 nommer te laat gebingo en die shot gewen.. hierdie week was dit die hele pot!

Lekker Bingo môre aand! Sien julle daar🤩‼️
21/04/2026

Lekker Bingo môre aand! Sien julle daar🤩‼️

Hoe sal jy weet as jy nie probeer nie..🤔😁💵👀
15/04/2026

Hoe sal jy weet as jy nie probeer nie..🤔😁💵👀

Baie geluk oom George! Op balletjie 14 fluister hy saggies BINGO... Baie geluk oom George R1300 in die sakkie!😎💵‼️
09/04/2026

Baie geluk oom George! Op balletjie 14 fluister hy saggies BINGO... Baie geluk oom George R1300 in die sakkie!😎💵‼️

Bingo in bibber weer.. sien julle vanaand!😎💵
08/04/2026

Bingo in bibber weer.. sien julle vanaand!😎💵

Baie geluk Bingo WENNER! R2080 te danke aan die laaste balletjie vir die aand... so skree mens Bingo as die laaste kans,...
02/04/2026

Baie geluk Bingo WENNER! R2080 te danke aan die laaste balletjie vir die aand... so skree mens Bingo as die laaste kans, JOU kans is💃😁💵🤪

Address

51 President Street
Kroonstad
9499

Opening Hours

Monday 11:00 - 23:00
Tuesday 11:00 - 02:00
Wednesday 11:00 - 02:00
Thursday 11:00 - 02:00
Friday 11:00 - 02:00
Saturday 11:00 - 23:00
Sunday 11:00 - 21:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kroonstad Klub Club posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share