Crows' Pub & Grub

Crows' Pub & Grub Crows' is Kraaifontein's new local Pub that has the town talking! With live entertainment dance spac

Tonight i got shocking news... our karaoke host mr Geoff Merrick tragically passed away this afternoon. This is such a l...
26/05/2020

Tonight i got shocking news... our karaoke host mr Geoff Merrick tragically passed away this afternoon. This is such a lost for crows pub..and for our clients aswell. He was family. Geoff we hope that you get the rest that you diserve.. and we as crows promise to take care of Junith Booys Merrick . You have done alot for us..you have provided a platform to make memories. We as crows will honor you as soon as we can open.. strongs junith..its a huge loss. We will keep you in our prayers and thoughts. Geoff always sang the song die hemel weet...en vanaand weet die hemel...RIP geoff.

23/04/2020

hi Crows!!!! hoop julle servive nog die lockdown!!!

ek is baie opgewonde om met julle te deel dat ons al n hele paar kusntenaars het wat belagnstel in ons Crows Entertainment management!

ons het n page gestig waar ons als gaan deel oor ons kunstenaars hulle vordering hulle vertoonings ens ens.

kan ek vra dat al ons kliente asb ons page gaan like??

klick op die skakel en like die page!!
ek sien uit vir die lockdown om af te gaan dan gaan ons n groot party hou!! Mornique Watson Tersia Kotze versprei asb!!

Crows Entertainment

groete

20/04/2020

Okay!!!!!! Dit is 16:00!!!

Daar is n moontlikheid dat ek later live sal gaan,maar ek sal julle ip hoogte hou.

CROWS pub gaan van nou af ook n affiliation he..CROWS ENTERTAINMENT!

Wat beteken dit???

Dit beteken dat ons van nou af die behind the scenes werk doen vir kunstenaars.

So crows entertainment skep n platform vir kunstenaars waar hulle deur die Crows entertainment span sal bestuur word, waar ons show reels sal doen recordings song writing launches promotions social media managemnet radio tyd ens en dan sal die kunstenaars by crows pub ook geshowcase word en promote word.
Ek is tans besig om n baie goeie vriend van my n groot kunstenaar in die bedryf.. n sanger liedjieskrywer producer music video director studio owner ens te oortuig om by crows aan te sluit ek sal bekend maak wie hy is sodra ons tot n ooreenkoms gekom het!!!

Ons het n groot nood vir ons local kunstenaars vir iets soos dit ek wat self n kunstenaar is weet. Sodat jy as kunstenaar vlerke kan sprei maar ook jou punt kan staan in die inustrie.

Ek sal my kennis gebruik en my kontakte in die industrie om ons kunstenaars na die volgende level toe te vat.

Daar sal ook m crows entertainment blad geopen word waar ons kunstenaars dan kan live shows doen showreels onderhoude ens. Ook vir promosie doel eindes

Crows was en is nog altyd n family. Dit is n harde taak wat wag maar ek is opgewonde.. en ook vir die kunstenaars.

Vir kunstenaars. Epos my gerus by [email protected] vir meer inligting of as jy van n kunstenaar weet.

Ek sal dan alles mooi verduidelik.

Baie groete
Ruan Louw

Mornique Watson
Tersia Kotze

Share asb!!!!!!!

20/04/2020

middag al ons crows family en vriende!!! hou asb vanmiddag om 4 uur ons page dop, want ons is besig mer groot dinge!! ons gaan n anouncement maak waaroor ons ongelooflik opgewonde is. kunstenaars hierdie is beslis vir julle!!!!! share asb!!
Mornique Watson Tersia Kotze Weskus Kallie Ruan Louw
groete
ruan

Vandag is die laaste wat ons crows se deure sluit vir 21 dae en wie weet wat daarna gebeur.Dankie aan elke een wat my Cr...
26/03/2020

Vandag is die laaste wat ons crows se deure sluit vir 21 dae en wie weet wat daarna gebeur.

Dankie aan elke een wat my Crows journey n onvergeetlike een gemaak het... elke klient elke staff lid elke kunstenaar... dit was n rowwe ride maar dit was beslis die moeite werd...
Ek sit hoer en my hart breuk om te dink al die harde werk moet deur n virus toegemaak word... maar dan dink ek aan n phoenix.. ons sal weer uit die as opstaaan.

Dankie Monique.. vir die afgelope paar maande is jy aan die stuur van die crows skip.. en ons het op en af gegaan maar ons het dit grmaak. Dankie dat jy tot die laaste die crows skip stuur... ek het nie genoeg dankie nie.

Tersia Kotze jy is al hier vandat ons oopgemaak het... en jou loyalty verbaas my..jaa partykeer kort jy n hupstoot maar ons almal doen! Baie baie dankie!!

Doris... you wont get this but you are the reason that crows looks good every morning when we open thank you so much!!!!

Brent danki dat jy altyd ons vrede bewaar het haha

My ou staff.. julle sal altyd deel van ons wees.. Francois Brandtjie danki vir jou bydrae in my journey.. Zelda van der Zandt danki ook vir jou bydrae in my crows journey...en dat julle altyd great staff was... julle maak dit die moeite werd!!!!!!

My kunstenaars...

kallie.. ek kry jou nie getag nie. Maar pella dankie vir jou moerse bydrae in die ou crows en die nuwe een. Ons is regtig lief vijo.. en die mense van kraaifontein ook. Dankiee ook vir die geleentheid om jou show saam my te deel..

dippenaar girl... jou shows is altyd van beste gehalte en ons sien so uit elke keer daarna. My plek is vol en die mense word gentertain... ons het al n paar tequilas te veel saam gedrink maar ons love you.. dankie

nel dude.. jou shows is epic en ons het soveel navrae gehad vir jou en jou show was laaste wat ek moes cancel.. dankie vir jou bydrae.

swannepoel met sy moerse stem.. dankie dat jy my kliente altyd entertain... danki dat jy my ook opleiding gegee het om diesele te kan doen!!!

g ekt jou seker eerste leer ken.. baie dankie vir jou oldschool shows wat die mense aan die kook het!! Altyd!!!

ons karaoke dj.. geoff dankie vir al die fun aande wat ons gehad het... dit is die begin gewees vir my om weer te sing..

pio ons inhouse dj.. danki dat jy altyd bereid was om hier te kom speel.

Dankie ook aan die res wat ek dalk uitgelos het... en dankie aan al ons loyal kliente...

Sien julle na 21 dae vir n moerse crows party!!!!!

Ruan en crows span! Mornique Watson jammer ek kan nie almal tag nie.

23/03/2020

From the office.
Monday march 23 2020

Dit is met groot hartseer dat ek moet aankondig dat asgevolg van die COVID -19 en die national lockdown sal crows pub ons deure vir die laaste keer more namiddag Dinsdag 24 maart 2020 sluit tot en met die 16de April 2020.

Baie dankie aan ons loyale ondersteuners asook ons kliente. Crows is en sal altyd family bly.

Aan my staff. Dankie vir julle fight gees en dat julle als probeer doen om crows oop hou en aan die gang te hou. Ek salute julle.

Nie totsiena nie maar tot ons weer sien.

Bly veilig
Groete
Ruan Louw

19/03/2020

Dit is met baie groot hartseer dat ons moet aankondig dat Crows gedwing word om in die aande vanaf 18:00 ons deure te sluit. Ons sal ongelukkig in hierdie tyd geen live entertainment he nie. Dit is asgevolg van die Coronavirus en dit is maatreels wat ingestel word deur ons nationale disaster management act.. ek hoop ons sien julle deur die dag. Ons sal laat weet sodra als weer normaal is. Dankie vir jul aangaande ondersteuning.

08/03/2020

Ruan

Vanaand  swanepoel by  !! Julle wil dit nie mis nie vanaand kook ons!! Die ou kan sing en entertain!!!! Saam crows se sp...
25/01/2020

Vanaand swanepoel by !! Julle wil dit nie mis nie vanaand kook ons!! Die ou kan sing en entertain!!!! Saam crows se specials wil julle dit nie mis nie!!!!

Stage: Strandt WC Besprekings/Bookings : 084 230 1313 www.mariusswanepoel.com

Address

Brighton Square
Kraaifontein
7570

Telephone

+27676871816

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Crows' Pub & Grub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category