inikak.co.za

inikak.co.za Besoek ons webwerf: http://www.inikak.co.za

Wat d**k julle van die   The Chainsmokers - Closer ft. Halsey and Maroon 5 - She will be loved (Cover)
11/12/2016

Wat d**k julle van die The Chainsmokers - Closer ft. Halsey and Maroon 5 - She will be loved (Cover)

Performed by Christoff de Beer & Marzanne de Beer. Drums: Marguerite Swart Electic guitar: Erick Swart Video Production: Pieter Cloete (http://pietercloete.c...

I was facing a problem deciding who to support this week-end... BafanaBafana or the Bokke??????So I took out my yellow B...
17/10/2015

I was facing a problem deciding who to support this week-end... Bafana
Bafana or the Bokke??????

So I took out my yellow Bafana Bafana shirt...

Then I took out my green and gold Bokke shirt... I still could not
decide!?!?!?!?

Suddenly I had a brainwave...

I cut both shirts in half, length-wise and sewed the two halves together...

Brilliant!!!!!

Now I have one shirt to support both... ... and proudly displayed
across the front...

02/06/2015

Inikak.co.za is te koop :) inboks my indien jy die nuwe inikak man/dame wil wees :)

- Sluit in webblad en Handels naam (trademark - geregistreer deur Cipro in 2010)

27/04/2015
Hier is 'n idee vir 'n Kers geskenk vir jou pa!
08/12/2014

Hier is 'n idee vir 'n Kers geskenk vir jou pa!

Party meen dat Whisky baie gesond is, in matigheid natuurlik en, baie pa’s sal verseker so ‘n sopie vir kersfees wil hê. Maar hoeveel is jy bereid om te betaal vir ‘n “goeie” bottel? Makro het besluit om van die wêreld se ekslusiewe Whisky’s na Suid-Afrika te bring en, dit gaan jou dalk ‘n arm en ‘n…

As jy lus is... is jy lus lyk dit my.
25/06/2014

As jy lus is... is jy lus lyk dit my.

Kyk, hul sê gewoontlik hoe langer jy in ‘n kroeg bly hoe mooier word die talent. Maar die bul is verseker nie dronk nie… Seker net so bietjie lus:

20/05/2014

Staan 'n kans om een van twee R 1000 geskenkbewyse te wen met Mr Price Sport! Meer info hier:

Steyn de Wet se nuwe musiek video:
12/05/2014

Steyn de Wet se nuwe musiek video:

Steyn de Wet se tweede enkelsnit, Maanligwandelaar, is ‘n gunsteling onder aanhangers en toeskouers en is stadig maar seker besig om die harte van Afrikaanse musiek liefhebbers te wen. Die video konsep van Maanligwandelaar is deur kykNET Musiek as een van die videos vir vanjaar se MVP (Musiek Video…

Evita Bezuidenhout in Nandos advertensie. Kyk hier:
09/05/2014

Evita Bezuidenhout in Nandos advertensie. Kyk hier:

Nuwe liedjie: Die Sous trein...
02/05/2014

Nuwe liedjie: Die Sous trein...

Met die aanloop tot die verkiesing op 7 Mei 2014 is alle partye hard besig om hul leë-belofte toesprake te lewer en meer stemme vir hul party te probeer wen. En, dit is ook in hierdie tyd dat kunstenaars (skets en musiek) baie kreatief begin raak om die laaste paar jaar onder die ANC te mok. (Dit so…

Van Coke Kartel se nuwe musiek video:
26/04/2014

Van Coke Kartel se nuwe musiek video:

Skiet veertig jaar die toekoms in en jy sal heel moontlik vir VAN COKE KARTEL vind in ‘n ouetehuis in Seepunt waar hulle besig is om uit te rock. Dis egter nie nodig om jou verbeelding te ver te strek nie. Kyk net hulle nuwe musiekvideo, Klein Wêreld (As SA jou Wêreld is).

[Eksklusief] Nuwe lokprent van die rolprent "Leading Lady" wat in November 2014 vrygestel gaan word! Met Akteurs soos Bo...
28/03/2014

[Eksklusief] Nuwe lokprent van die rolprent "Leading Lady" wat in November 2014 vrygestel gaan word! Met Akteurs soos Bok van Blerk ens. Kyk video hier:

Address

P O Box 2461
Knysna
6570

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when inikak.co.za posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to inikak.co.za:

Share